Flatout en Robin gooi ’n draai bo-oor die Hantamsberge. Robin's Video added

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie Flatout - dit was nou 'n lekker RR! Ook pragtige foto's en skildery!

Groete
 
Baie lekker!! Ons doen Botterkloof en Pakhuis pas in Sept! Nou kan ek nie wag nie. :ricky:
 
Dankie flatout 
dit kon net n lekker trippie gewees het darem n mooi deel van die land daardie
 
'n Lekker lees storie met baie mooi fotos  :thumleft:

Dankie vir die deel, Flatout! Die ry in die mis lyk vir my altyd so mooi en lekker!
 
Gawe trippie julle twee.
Daai stukkie oor die Hantamberge lyk pragtig. Lyk my mens moet iemand ken wat iemand ken wat n sleutel het. :deal: ;)
 
Amazing Photos thank you for sharing  My first adventure bike was the Trans alp great machine
 
Dis jammer julle het nie nog verder gery nie...dan kon ons nog meer lees!

Baie dankie Flatout. Dit was lekker gewees.  :thumleft:
 
    Dankie Flatout.Dit was nou lekker om weer n slag in daai geweste saam te ry
 
Aan almal wat sover kommentaar gelewer het, baie dankie. My internet is tans so stadig dat ek stuk-stuk in die middel van die nag en direk op wilddogs moet pos net om iets gelaai te kry.  :eek:
 
Top