Flatout en Robin gooi ’n draai bo-oor die Hantamsberge. Robin's Video added

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Awesome trippie.

Ek dink Gannaga en Ouberg pas is my twee favourite grondpadpasse.

Lekker roete wat julle gery het en baie mooi fotos.
Maak my ook weer baie lus om die fiets op te saal en die pad te vat.

Dankie vir die RR en die mooi fotos.

Ek het ook nie geweet daar is 'n skilder talent by al die ander nie.


:thumleft:

Flatout said:
Aan almal wat sover kommentaar gelewer het, baie dankie. My internet is tans so stadig dat ek stuk-stuk in die middel van die nag en direk op wilddogs moet pos net om iets gelaai te kry.  :eek:

Ek het nogals gewonder oor die tye wat die posts gemaak is.
:biggrin:
 
Dankie Eisbein. Jy moet ’n slag vir al ons plaaslike ouens wat ry iets reël. Van die heiliges daar by die kerk tot al die ander wat ons van weet.
 
Baie dankie vir die mooi fotos en lekker RR. Julle mense in die Kaap is geseend met mooi berge.
 
gwild said:
Dankie Sakkie nou het ek lekker saam gery, maar volgende keur will ek ook in die foto's wees  :thumleft:

Ons het jou heelpad gemis ou maat. Sou baie lekkerder gewees het as jy ook by was. :3some:
 
Al die oorskiet foto's. Gebruik asseblief jou eie verbeelding vir persoonlike onderskrifte  :ricky:
 

Attachments

  • 100_5494.JPG
    100_5494.JPG
    224.5 KB
  • 100_5496.JPG
    100_5496.JPG
    185.3 KB
  • 100_5498.JPG
    100_5498.JPG
    294 KB
  • 100_5508.JPG
    100_5508.JPG
    233.8 KB
  • 100_5512.JPG
    100_5512.JPG
    255.4 KB
Die heel laastes.
 

Attachments

  • 100_5533.JPG
    100_5533.JPG
    262.3 KB
  • 100_5537.JPG
    100_5537.JPG
    186.2 KB
  • 100_5565.JPG
    100_5565.JPG
    353.6 KB
  • 100_5569.JPG
    100_5569.JPG
    284.6 KB
  • 100_5613.JPG
    100_5613.JPG
    245.4 KB
43000km en hy loop soos 'n droom  ;D
 

Attachments

  • 100_5547.JPG
    100_5547.JPG
    410.5 KB
Altyd net die beste RR's van oom Flatout  ;D
Regtig pragtige kiekies, sjoe.
Baie dankie vir die deel en saamry, nou moet ek 'n draai gaan ry...  :ricky:
 
Sjoe maar dis mooi fotos, baie dankie vir die deel - dis baie moeite om so baie te stop vir fotos en dan die verslag ook te doen - pragtige land waarin ons woon - wat 'n voorreg om dit op 'n bike te kan verken......
 
0012 said:
Altyd net die beste RR's van oom Flatout  ;D
Regtig pragtige kiekies, sjoe.
Baie dankie vir die deel en saamry, nou moet ek 'n draai gaan ry...  :ricky:

Baie dankie vir die waardering  :thumleft:
 
Gertjie Grondpad said:
Sjoe maar dis mooi fotos, baie dankie vir die deel - dis baie moeite om so baie te stop vir fotos en dan die verslag ook te doen - pragtige land waarin ons woon - wat 'n voorreg om dit op 'n bike te kan verken......

Dis altyd 'n plesier om die moeite te doen as mense soos jy dit waardeer.  :)
 
Top