Gamkaskloof saam met Flatout en vriende

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
En so eindig iets waarna ons so lank al uitgesien het, weer in ’n kits.  :'(

Aan almal wat saam gery het, baie dankie! Dit was ’n belewenis en die oorsaak waarom ons sommer weer gou moet ry.
gwild en jupiter julle is twee van die aangenaamste mense wat ek ken en ’n plesier om mee saam te ry.
Tot ons weer ontmoet, mooi ry!  :thumleft:
 
Jakkals said:
Nice trip.  :thumleft:


Wat het julle gemaak dat die ou agter julle so dik bek lyk.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ag jong dis mos nou maar die baie koffie drinkery wat hom by geleentheid so bitter maak...... :p
 
Flatout said:
Jakkals said:
Nice trip.  :thumleft:


Wat het julle gemaak dat die ou agter julle so dik bek lyk.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Ag jong dis mos nou maar die baie koffie drinkery wat hom by geleentheid so bitter maak...... :p
Ou was vandag hier en het net twee koffies gedrink. Moet sê hy lyk heel ontspanne op die fotos.................................................het nie geweet
hy het voortanne nie. >:D ;)
Dankie vir die kom hallosê Oupa Jup. :thumleft:
 
Thx Sakkie for organising this awesome ride. Another one of my bucket list trips done.  :thumleft: and thx for the cap.
Breinsel nice of you to join us for day 1. Grim joining us for day 2. And Jupiter for all day 2 and 3. This was my first trip to "the hell" and it was heaven to me not hell.
Here are pics from day1
1. The start at engen N1
2. Breinsel on Ouberg pass
3. Sakkie on Ouberg pass
4. Ouberg pass
5. Some where on Ouberg
6. Sakie playing in the water
7. Intersection
8. Breinsel
9. Sakkie
 

Attachments

  • ColorTouch-1429126624855.jpeg
    ColorTouch-1429126624855.jpeg
    128.3 KB
  • ColorTouch-1429126641639.jpeg
    ColorTouch-1429126641639.jpeg
    112.6 KB
  • ColorTouch-1429126508140.jpeg
    ColorTouch-1429126508140.jpeg
    95.7 KB
  • ColorTouch-1429126521366.jpeg
    ColorTouch-1429126521366.jpeg
    123.7 KB
  • ColorTouch-1429126534205.jpeg
    ColorTouch-1429126534205.jpeg
    122.6 KB
  • ColorTouch-1429126598949.jpeg
    ColorTouch-1429126598949.jpeg
    125.7 KB
  • ColorTouch-1429126568314.jpeg
    ColorTouch-1429126568314.jpeg
    111.1 KB
  • ColorTouch-1429126581148.jpeg
    ColorTouch-1429126581148.jpeg
    103.1 KB
  • ColorTouch-1429126546912.jpeg
    ColorTouch-1429126546912.jpeg
    139.4 KB
More pics from day 1
1,2,3:eek:n the way to Laingsburg
4:turn off to Prince Albert
 

Attachments

  • ColorTouch-1429126495378.jpeg
    ColorTouch-1429126495378.jpeg
    93.4 KB
  • ColorTouch-1429126482434.jpeg
    ColorTouch-1429126482434.jpeg
    191.5 KB
  • ColorTouch-1429126463801.jpeg
    ColorTouch-1429126463801.jpeg
    168 KB
  • ColorTouch-1429126440248.jpeg
    ColorTouch-1429126440248.jpeg
    130.6 KB
Day 2 its only Sakkie, Gerhard and myself leaving Prince Albert to go to "the hell" we will meet Andrew on Swartbwrg pass. Breinsel has left us to go solo somewhere.
pics of swartberg pass
 

Attachments

  • ColorTouch-1429126409653.jpeg
    ColorTouch-1429126409653.jpeg
    186.3 KB
  • ColorTouch-1429126366191.jpeg
    ColorTouch-1429126366191.jpeg
    102.7 KB
  • ColorTouch-1429126354353.jpeg
    ColorTouch-1429126354353.jpeg
    93.7 KB
  • ColorTouch-1429126378946.jpeg
    ColorTouch-1429126378946.jpeg
    173 KB
  • ColorTouch-1429126393552.jpeg
    ColorTouch-1429126393552.jpeg
    79.1 KB
Day 2 continue "die hell"
 

Attachments

  • ColorTouch-1429126151264.jpeg
    ColorTouch-1429126151264.jpeg
    111.8 KB
  • ColorTouch-1429126208074.jpeg
    ColorTouch-1429126208074.jpeg
    146.3 KB
  • ColorTouch-1429126224132.jpeg
    ColorTouch-1429126224132.jpeg
    146.1 KB
  • ColorTouch-1429126237208.jpeg
    ColorTouch-1429126237208.jpeg
    216.9 KB
  • ColorTouch-1429126309363.jpeg
    ColorTouch-1429126309363.jpeg
    135.9 KB
  • ColorTouch-1429126336233.jpeg
    ColorTouch-1429126336233.jpeg
    130.2 KB
  • ColorTouch-1429126249605.jpeg
    ColorTouch-1429126249605.jpeg
    117.1 KB
Day 2 continue
1. Sign as you turn in the hell
2,3.Swartberg pass
4.Prince Albert
5. Chill time
6. Gerhard doing some needed repairs
 

Attachments

  • ColorTouch-1429126132046.jpeg
    ColorTouch-1429126132046.jpeg
    112.3 KB
  • ColorTouch-1429126114782.jpeg
    ColorTouch-1429126114782.jpeg
    112.1 KB
  • ColorTouch-1429126053650.jpeg
    ColorTouch-1429126053650.jpeg
    206.7 KB
  • ColorTouch-1429126005654.jpeg
    ColorTouch-1429126005654.jpeg
    79.9 KB
  • ColorTouch-1429125941836.jpeg
    ColorTouch-1429125941836.jpeg
    131.9 KB
  • ColorTouch-1429125983804.jpeg
    ColorTouch-1429125983804.jpeg
    157.4 KB
Day 3 we need to head home, well Sakki and myself, Gerhard will still continue his trip
1. Sunrise
the rest swartberg pass
 

Attachments

  • ColorTouch-1429125883283.jpeg
    ColorTouch-1429125883283.jpeg
    130.2 KB
  • ColorTouch-1429125756466.jpeg
    ColorTouch-1429125756466.jpeg
    53.7 KB
  • ColorTouch-1429125769287.jpeg
    ColorTouch-1429125769287.jpeg
    205.1 KB
  • ColorTouch-1429125803805.jpeg
    ColorTouch-1429125803805.jpeg
    115.8 KB
  • ColorTouch-1429125821308.jpeg
    ColorTouch-1429125821308.jpeg
    122.5 KB
  • ColorTouch-1429125838945.jpeg
    ColorTouch-1429125838945.jpeg
    195.3 KB
  • ColorTouch-1429125856056.jpeg
    ColorTouch-1429125856056.jpeg
    119.6 KB
  • ColorTouch-1429125910579.jpeg
    ColorTouch-1429125910579.jpeg
    88.7 KB
Day 3 continue. Thats all folks

Again a big thanks to all who joined on the trip and made it happen. IT WAS AWESOME!!!!
 

Attachments

  • ColorTouch-1429125735597.jpeg
    ColorTouch-1429125735597.jpeg
    123.7 KB
  • ColorTouch-1429125712673.jpeg
    ColorTouch-1429125712673.jpeg
    144.4 KB
  • ColorTouch-1429125687105.jpeg
    ColorTouch-1429125687105.jpeg
    119.3 KB
  • ColorTouch-1429125656550.jpeg
    ColorTouch-1429125656550.jpeg
    139.4 KB
Ag, nou raak ek ook sommer weer nostalgies! Dit bly darem mooi wêreld daai...
 
Lekker trippie!!  :thumleft:
Dankie vir die deel!
Wat is die naam van die gallery waar julle ontbyt gehad het? Wat ek op die foto sien lyk nie bekend,
alhoewel ek al daar by die gallery by die vurk gestop het (dink die een is eerder 25-30 km van Cdorp)

Mooi wêreld - ons beplanning is aan die gang om 2 Mei daar verby te ry!!
 
Dankie vir die lekker lees en kyk manne.
Die Karoo is darem maar koning met sy vlaktes en hoogtes wat so mooi saamwerk met mekaar.
 
Hitman said:
Lekker trippie!!  :thumleft:
Dankie vir die deel!
Wat is die naam van die gallery waar julle ontbyt gehad het? Wat ek op die foto sien lyk nie bekend,
alhoewel ek al daar by die gallery by die vurk gestop het (dink die een is eerder 25-30 km van Cdorp)

Mooi wêreld - ons beplanning is aan die gang om 2 Mei daar verby te ry!!
De Oude Poskantoor geboutjie, op  skerp draai so 10km buite Calitsdorp

 
Flatout said:
Hitman said:
Lekker trippie!!  :thumleft:
Dankie vir die deel!
Wat is die naam van die gallery waar julle ontbyt gehad het? Wat ek op die foto sien lyk nie bekend,
alhoewel ek al daar by die gallery by die vurk gestop het (dink die een is eerder 25-30 km van Cdorp)

Mooi wêreld - ons beplanning is aan die gang om 2 Mei daar verby te ry!!
De Oude Poskantoor geboutjie, op  skerp draai so 10km buite Calitsdorp

:thumleft: Dankie, gaan hom soek!  :)
 
Pragtige foto's en storie, altyd lekker om jou RR's te lees Sakkie!
 
Baie dankie aan almal wat die RR geniet het en dit gesê het.
Waardeer julle erkenning!  :thumleft:

Omstandighede in ons land en die ekonomie plaas maar deesdae 'n groot demper
op die WD's se entoesiasme en deelname.  :'(
 
index.php



Ek was nou al 'n keer of twee hier - en daar is geen foto wat jou kan voorberei op daardie 'wow' oomblik wanneer jy om die laaste draai kom voor die pad begin sak en hierdie 'view' met jou eie oë sien nie.

Ek dink ek moet weer binnekort die voorwiel daardie kant toe stuur.



 
Flatout said:
Baie dankie aan almal wat die RR geniet het en dit gesê het.
Waardeer julle erkenning!   :thumleft:

Omstandighede in ons land en die ekonomie plaas maar deesdae 'n groot demper
op die WD's se entoesiasme en deelname.  :'(

n Invite sal ook darem help! :xxbah:.........kan sien dit was weer n top trippie!
 
Top