Gamkaskloof saam met Flatout en vriende

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
n Invite sal ook darem help! :xxbah:.........kan sien dit was weer n top trippie!
[/quote 2StrokeDan]

Die rit was vir ’n maand geadverteer op planning a ride.
Dit sou lekkerder gewees het as jy by was!  :3some:
 
Flatout said:

Ek het weer te veel kakgepraat op die ander sites. :patch:

Ek sa begin dophou.
 
Thanks ouens vir 'n lekker trip. Ry nog steeds rond en sit nou by Oasis. Sal my deel skryf as ek weer by die huis is.
 
jupiter said:
Thanks ouens vir 'n lekker trip. Ry nog steeds rond en sit nou by Oasis. Sal my deel skryf as ek weer by die huis is.
Het jy sein da?
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
jupiter said:
Thanks ouens vir 'n lekker trip. Ry nog steeds rond en sit nou by Oasis. Sal my deel skryf as ek weer by die huis is.
Het jy sein da?

Sweetie Pie se computer.
 
Lyk my jy verlang na ons ;)

you can check out but you can never leave

Eisbein said:
index.php

Ek was nou al 'n keer of twee hier - en daar is geen foto wat jou kan voorberei op daardie 'wow' oomblik wanneer jy om die laaste draai kom voor die pad begin sak en hierdie 'view' met jou eie oë sien nie.

Ek dink ek moet weer binnekort die voorwiel daardie kant toe stuur.
Yip, daai foto moet êrens op jou kamera wees, anders kort jy ń foto.
 
every adventure rider must add Swartberg Pass and the trip to the Hell on their bucket list

thank u for sharing
 
More, ek het my al moeg gepost,  maar daar is n probleem met my rekenaar of die site.

Ek gaan nou weer probeer, indien nie werk nie, moet julle maar by my kom braai sodat ek fotos kan wys.
 
Attachments

  • IMG_0124_edited-1.jpgwild1.jpg
    IMG_0124_edited-1.jpgwild1.jpg
    316.9 KB
  • IMG_0128_edited-1.jpg2.jpg
    IMG_0128_edited-1.jpg2.jpg
    416.3 KB
  • IMG_0129_edited-1.jpgwild1.jpg
    IMG_0129_edited-1.jpgwild1.jpg
    403.4 KB
  • IMG_0130_edited-1.jpgwild1.jpg2.jpg
    IMG_0130_edited-1.jpgwild1.jpg2.jpg
    415.8 KB
  • IMG_0135_edited-1.jpgwild1.jpg2.jpg
    IMG_0135_edited-1.jpgwild1.jpg2.jpg
    424.2 KB
Uiteindelik, hier is nog n paar.
 
Attachments

  • IMG_0125_edited-1.jpgn.jpg
    IMG_0125_edited-1.jpgn.jpg
    476.5 KB
  • IMG_0126_edited-1.jpgn.jpg
    IMG_0126_edited-1.jpgn.jpg
    404.5 KB
  • IMG_0128_edited-1.jpg2.jpg
    IMG_0128_edited-1.jpg2.jpg
    416.3 KB
  • IMG_0138_edited-1.jpgwild1.jpg
    IMG_0138_edited-1.jpgwild1.jpg
    235.9 KB
Smaak my Flatout staan en bekwyl Briensel se Tenere op daai een foto ;)
 
Lekker Breinsel! Jou foto's is mooi kleurvol terwyl myne maar dowwerig uit gekom het.
Was ook goed om jou te ontmoet.
Hoop ons kry die res van jou trip ook te sien. :3some:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Smaak my Flatout staan en bekwyl Briensel se Tenere op daai een foto ;)

ChrisL om met ’n Transalp700 flat out te jaag op grondpaaie is maar ’n ding wat jy moet aan leer as jy niks anders het nie.
Wonder ook maar party keer hoe dit sou gevoel het om met ’n meer doelgeboude fiets die ding te doen.   :ricky:

Aan die ander kant ek is nogal geskok om te sien ek kry dit reg om in die veld ’n onderwys-gesig te trek , dis dalk nou tyd om
af te tree.  :eek:  :spitcoffee:
 
Hier is nog so paar fotos.
 
Attachments

  • IMG_0140_edited-2.jpgwild1.jpg
    IMG_0140_edited-2.jpgwild1.jpg
    484.5 KB
  • IMG_0141_edited-1.jpgwild1.jpg2.jpg
    IMG_0141_edited-1.jpgwild1.jpg2.jpg
    434.8 KB
  • IMG_0184_edited-1.jpgwild1.jpg2.jpg
    IMG_0184_edited-1.jpgwild1.jpg2.jpg
    433 KB
  • IMG_0212_edited-1.jpgwild1.jpg
    IMG_0212_edited-1.jpgwild1.jpg
    486.3 KB
Top