grim101
Race Dog
Soek een van die volgende bande:
Mitas E07
Anakee 2
Anakee 3
Size: 150/70R17
Voor ek nuut gaan koop soek mens eers 'n bargain wat afgehaal is of rondle. Nuut of amper nuut.
Ry so min grondpad dat die growwe bande nie lank hou nie. Sal hom liewer bere vir daai lang naweek wat ek meestal van die teer af is.