Get off you ASS and go Div TRIP Nam 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Harry en span - wat 'n lekker en ongelooflike mooi trip en RR!  :thumleft:  :thumleft:
 
Ek sal klaar maak sodra ekke die kans kry....................ek het darem nogge lewe ook :patch: :patch: :thumleft: :thumleft:
 
ek sê vir julle....hierdie ouens het met die teerpad teruggery huistoe van Swakop af....
 
Lem said:
ek sê vir julle....hierdie ouens het met die teerpad teruggery huistoe van Swakop af....
  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Lem said:
ek sê vir julle....hierdie ouens het met die teerpad teruggery huistoe van Swakop af....
:laughing4: :laughing4: :laughing4:
Ek het ook nogal gewonder die week wat het van uncle Harry geword, uncle Harry skeep ons af. :biggrin:
 
Nou waars jy uncle Harry. Ons honne wag vir jou !!!!
 
Ai, hoe lekker kom lê die Afrikaans op my se oor.  Dankie.

Genade, net GENADE.

Is julle nog in SWA?
 
Baie lekker om die wereld so deur ander makers se oe te sien! Mooi Harry en kie, lekker :laughing4:

Smaak my julle was swaarder op vog as die scooters :imaposer: :imaposer:
 
Bliksem boys :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: Julle het gewonner wat het van my geword ne:3some: :3some: :3some: Bietjie besig geraak met anner dinge innie lewe!.....en so metter tyd vergeet ekke is noggie klaar nie :laughing4: :laughing4: :laughing4: Gaan al amper weer op my volgende trip..............Maart maand da na ETS se wereld toe! Was nou all n paar mal om..............nou die keer reg deur die middel....Kyk wat is daar om te sien en 15 dae vol te maak :3some: :3some:
 
Harry,
Om te dink julle was in my dorp (Swakopmund). Ken al die paaie waaroor jy skryf en leef jou RR elke oomblik saam met julle. Nie as nie, maar wanneer julle weer NAM toe kom, sal die kak spat as julle nie groet nie.

Great RR - next time kry ek julle by die grenspos.
 
Nice to have you back Harry :thumleft:

BTW.....your RR's always Rock!!! :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Top