Get off you ASS and go Div TRIP Nam 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Naaaa die BAIE lekker aand in daai plekkie oppie see kry mens mos die morning after :imaposer: :imaposer: :imaposer: Boven-al die gevoelentjie innie kop  :patch: :patch: :patch: ...............issit mistig en koud................BAIE koud! Ekke is toe nie meer so seker of ekke my Phalaborwa lyf oppe gereelde basis sal wil expose teen hierie elemente nie :patch: :patch:.....................Oscar sukkel bietjie om uit die vere uit te kom :imaposer:
 

Attachments

  • Next Morning Walvis 02.jpg
    Next Morning Walvis 02.jpg
    106.9 KB
  • Next Morning Walvis 01.jpg
    Next Morning Walvis 01.jpg
    104.1 KB
Nou ons het mos besluit oppe ou Rusdag en die ou Buffeltjie het mos ook soooo n bietjie rus nodig :ricky: :ricky: :ricky:..............Ons klouter toe almal innie back-up want Pieta bestuur en ekke en Oscar is mos passengers..................ennie voordeel van passengers is mos n ou "COOL" boksie :mwink: :mwink:...........Ek het die laaities belowe ons gaan bietjie site seeing doen :thumleft: :thumleft:............Jare gelede toe Boks Frieskaste vol vis NIE n probleem was om oorie grens te bring nie het ek en n klomp Tjomas gereeld................so vir 8 jaar inne ry.........sooo vir twee weke Henties toe gegaan om te HENGEL :patch: :patch: :patch:.............Ons het altyd daar op MYL108 laer getrek en dan die visgate vir twee weke op en af patrol van henties tot oppie sper gebied :thumleft:..........HtD.............wou graag sy pa se jol gebied bekyk...............en beoordeel :laughing4: :laughing4:.........So vertrek ons toe uit Walvis op die ekspedisie :ricky: :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • Ekspedisie Woestyn 01.jpg
    Ekspedisie Woestyn 01.jpg
    58.5 KB
  • Ekspedisie Woestyn 02.jpg
    Ekspedisie Woestyn 02.jpg
    70.6 KB
  • Ekspedisie Woestyn 03.jpg
    Ekspedisie Woestyn 03.jpg
    92.8 KB
  • Ekspedisie Woestyn 04.jpg
    Ekspedisie Woestyn 04.jpg
    101.9 KB
  • Ekspedisie Woestyn 05.jpg
    Ekspedisie Woestyn 05.jpg
    99.3 KB
Nou mense Swakopmund............is wat hy IS.....PRAGTIG :thumleft: :thumleft: Die geboue uit vervloee dae laat jou na iets verlang waarvan jy nie baie seker issie.................behalwe dat dit MOET lekker wees om hier te kan wegkruip van die ou LEWE se seer en issues af :patch: :patch: :patch:...........................CHECK daai man innie see op sy morning swim :patch: :patch: :patch:
 

Attachments

  • Swakopmund 05.jpg
    Swakopmund 05.jpg
    123.1 KB
  • Swakopmund 07.jpg
    Swakopmund 07.jpg
    135.2 KB
  • Swakopmund 06.jpg
    Swakopmund 06.jpg
    126.4 KB
  • Swakopmund 04.jpg
    Swakopmund 04.jpg
    134 KB
  • Swakopmund 03.jpg
    Swakopmund 03.jpg
    182.4 KB
  • Swakopmund 02.jpg
    Swakopmund 02.jpg
    159.3 KB
  • Swakopmund 01.jpg
    Swakopmund 01.jpg
    128.4 KB
Van Swakop af vang onsie pad Henties toe...............Dis see aan die linkerkant...................en Namib aan die regterkant :3some: :3some: :3some: N MOOI wat jy moet verstaan en waardeer!!!!!! Onse Vader het allerande moois gemaak...............mens MOET elkeen kan raak sien......................verstaan en geniet :ricky: :ricky: :ricky:............Dis mos nou die bekende SOUT pad..............OP en af.............OP en af en so hardloop daai pad Henties toe.........................verby en dan Noord.......SPER gebied toe :thumleft:................Somewhere langs die pad trek ons af om n gestrande vissersboot te bekyk................Hier en daar n jakkals................Die  eensaamheid laat MENS klein voel :3some: :3some: :3some:....................En ja daai gebruiklike ry staan en DIEP innie woestyn inkyk :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • Henties toe 01.jpg
    Henties toe 01.jpg
    73.4 KB
  • Henties toe 02.jpg
    Henties toe 02.jpg
    117.2 KB
  • Henties toe 03.jpg
    Henties toe 03.jpg
    110.8 KB
  • Henties toe 04.jpg
    Henties toe 04.jpg
    154.5 KB
  • Henties toe 05.jpg
    Henties toe 05.jpg
    139.1 KB
Op Henties gekom soek ons De Duine Hotel op.....................wantie Aanbagsmanne is al weer honger en dis die einste plekkie waar ons vanmelewe se dae SNOTTERS geraak het.................en die Laaities willet sien :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:...................Eet toe DIE lekkerste brekkie daar :imaposer: :imaposer: :imaposer:...................Nooit geweet hulle maak brekfist daar nie.................altyd NET geworry oorie BAR :ricky: :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • De Duine 02.jpg
    De Duine 02.jpg
    137.7 KB
  • De Duine 05.jpg
    De Duine 05.jpg
    152.6 KB
  • De Duine 04.jpg
    De Duine 04.jpg
    136.7 KB
  • De Duine 01.jpg
    De Duine 01.jpg
    176.5 KB
  • De Duine 03.jpg
    De Duine 03.jpg
    163.4 KB
Nou ekke was gefasinate deur hierie "ROCKING HORSES"................want Oupa gaan vir sy kleinkind eene koop ..............."Come hell come high water" :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • Rocking Horse01.jpg
    Rocking Horse01.jpg
    208.9 KB
  • Rocking Horse02.jpg
    Rocking Horse02.jpg
    143.9 KB
Van Henties af terug Swakop toe want dinge is darem nou seker oop daar.........................Daar besoek ons die Museum :thumleft:
 

Attachments

  • Terug in Swakop 01.jpg
    Terug in Swakop 01.jpg
    123.8 KB
  • Terug in Swakop 02.jpg
    Terug in Swakop 02.jpg
    177.2 KB
  • Terug in Swakop 03.jpg
    Terug in Swakop 03.jpg
    215.3 KB
  • Terug in Swakop 04.jpg
    Terug in Swakop 04.jpg
    137.3 KB
  • Terug in Swakop 05.jpg
    Terug in Swakop 05.jpg
    215.6 KB
Harry the Buffalo said:
Geotraveller said:
Kannie al klaar wees nie!  :patch: :patch:
??? ??? ???..................Ekke is dan HART besig ou Tjoma???????

Ek mor maar net want ek sit droe bek in Guinee, so tussen drie lande en kannie ry nie. Wil nie op tone trap nie maar die RR hou my aan die gang.
 
NOU wat is n besoek aan DIE wereld sonner n draai by DUIN 7 ??? ??? ???...................Ekke en Oscar het die affering soooo bekyk en besluit ons het onse T-Shirt...jare teug verwerf..................Maarie laaites MOET hulle sin nog deserve :imaposer: :imaposer: :imaposer:...............Ons moedig toe maar aan oppie enigste manier wat ons ken :patch: :patch:

: Roer jou g@t Troep of jy gaan weer??
:Julle Pissies moet my nou nie die M@er in maak vandagie??
:Ekke is jou MA ...jou PA....jou Sussie................en julle F@KKERS gaan op hierie duin slaap vannag??
:AAAG...F@kkin shame ......die seuntjie is moeg??

Na al ons aanmoediging vee die Laaities hulle se gatte aan ons af ??? ??? Pieta gaan so halfpad en besluit hierie is sommer stront :patch: :patch: :patch: RtD gaan darem tot bo.....................en reken toe sommer hy's die Bleddie Hero en verdien n Badge :mwink: :mwink:
 

Attachments

  • Duin 7 01.jpg
    Duin 7 01.jpg
    103 KB
  • Duin 7 07.jpg
    Duin 7 07.jpg
    118.3 KB
  • Duin 7 06.jpg
    Duin 7 06.jpg
    69.3 KB
  • Duin 7 05.jpg
    Duin 7 05.jpg
    77.2 KB
  • Duin 7 04.jpg
    Duin 7 04.jpg
    100.2 KB
  • Duin 7 03.jpg
    Duin 7 03.jpg
    118.3 KB
  • Duin 7 02.jpg
    Duin 7 02.jpg
    83.1 KB
Ai ou Harry, nou maak jy my erg verlang, dis is darem een mooi en wonderlike land daai.  :thumleft:

As ek so na Namibia kyk se ek altyd dis ons liewe Vader se handtekening, dit is net Hy wat so iets wonderliks kon skape.   

Baie dankie vir jou moeite met die RR, ek weet dit bly maar soms 'n gesukkel.  :thumleft:
 
Nou na allie opgewondenheid  van Duin 7 enne paar verversings :thumleft: :thumleft: :thumleft: daar by Duin 7 se kiosk............en n geselsie of twee met vannie manne en mannine van Voema wat daar was op hulle TREIN cum Bike trip in Namibia...................is ons Walvis toe om weereens proviant te koop virrie aand....................Nou oppie fodies sal julle sien dis BRAAI.................WALVIS STYLE :patch: :patch: :patch: :patch:.....................Ons is boorlinge vannie Bosveld enne braai is in ons bloed :thumleft: :thumleft: :thumleft:..............Enige verskoning om n ou vleisie te tan.................en as daar nie een issie maak ons een :ricky: :ricky:..............Nou toe ekke nog soooo na Nelia gevry het en ekke gaan kuier het oppie plaas daar naby Swinburn innie Vrystaat het skoonpa NOOIT tjoppies gebraai nie maar saddles :ricky: :ricky:..............En daar in Walvis kry ons toe die einste en Walvis is HOLLANDS :ricky: :ricky: :ricky:
 

Attachments

  • Braai in Walvis 01.jpg
    Braai in Walvis 01.jpg
    89.6 KB
  • Braai in Walvis 02.jpg
    Braai in Walvis 02.jpg
    88.3 KB
  • Braai in Walvis 03.jpg
    Braai in Walvis 03.jpg
    73.9 KB
Vis Arend said:
Ai ou Harry, nou maak jy my erg verlang, dis is darem een mooi en wonderlike land daai.   :thumleft:

As ek so na Namibia kyk se ek altyd dis ons liewe Vader se handtekening, dit is net Hy wat so iets wonderliks kon skape.    

Baie dankie vir jou moeite met die RR, ek weet dit bly maar soms 'n gesukkel.   :thumleft:
Vissie ou Tjoma.................jou RR sooo n rukkie gelede het hierie trip inspire :thumleft: :thumleft: :thumleft: Eks gebore in daai wereld en omdat my pa oppie spoorwee gewerk het het ons elke jaar mettie trein daar gaan kuier by famielie :thumleft: :thumleft: :thumleft:................Na allie jare het dit vir my die heel tyd gevoel ....sooooooooooo asof ekke huistoe gekom het!!! Alles was sooo bekend lekker................en omit vir my Laaitie te wys................was n vooreg van onse Hemelse Vader af :thumleft: :thumleft: :thumleft:.....................Die wereld is mooi as jy REGTIG SY skepping KAN geniet.......................maar ekke dinkie BAIE mensie sien dit so raak nie............................Ek was baie Hartseer om weer terug te draai :'( :'( :'(
 
Harry the Buffalo said:
Ek was baie Hartseer om weer terug te draai :'( :'( :'(

Ken daai gevoel te goed, ten minste was ons bevoorreg gewees om dit met van ons geliefdes te kon deel.  ;)
 
Hi Lem......................ekke sien jy het ingeloer!!!!!!! Sien jy die J&B  het noggie EFFECT gehad nie :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Wel mense ....ekke moet nou gaan rus want more issit weer werk en ekke MOET lead :patch: :patch: :patch:............Maar net so voor ek retire moet ek darem eers die stage set virrie volgende episode :thumleft: :thumleft: :thumleft:........Nou daai stofpaaie het die Karoo oppie Buffel se agtervoet bietjie laat labour :patch: :patch:............Maar ekke moet seker fair wees :mwink: :mwink: Ek laaik dit kwaai assie ou klippertjies sooo onder daai voet uitskiet (ROOST)....so ekke het daai agter voet seker maar so n bietjie abuse :thumleft:.................Hy het seker nou so 4000km opgehad daar in Walvis......................maar hy was toe Poegaai................Bo en behalwe dit waarsku die ou Buffeltjie my nou al virrie laaste 1000Km hy het sy 30 000Km service nodig het :thumleft: :thumleft: RtD se ou Vulletjie se ketting en sprockets het hulle se gatte gesien en ons worry hy sallie enige verdere stofpaaie maakie!!!!! Plan B is toe n gebel na Dieter toe in Windhoek om te hoor of hy allie spares het en wanneer kan ons hom vergas met ons wonderlike teenswoordigheid :ricky: :ricky: :ricky:.................Tot ons op Walvis gekom het ....het ons Vis Arend se roete gevolg :thumleft: :thumleft: :thumleft: Maar dinge het sooo n bietjie skeef geloop :imaposer: :imaposer: :imaposer:.......................Ek weetie heeltemal hoe lank ou Vissie se trip wassie maar ons het agter geraak.................VEEEER agter :imaposer: :imaposer:.....................N paar redes...1: Ons wag totie son ons uit die bed uit bak :patch: :patch: :patch:................so eers 9 uur innie more kom ons aanie gang :imaposer: :imaposer: 2: Die Bome langs die pad ennie Savanas innie coolbox op Oscar se scooter is n verleiding :imaposer: :imaposer:.....3:  Ons kuier te lekker waar ons kom en sukkel om weg te kom :patch: :patch: :patch:..........................So van Walvis af het ons begin afwyk vannie oorspronklike roete.............................................En dan nog by gese Mnr en Mev Vis Arend is YSTERS en het ons toe geskyt met die grondpad kilo's elke dag :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:...................................Next episode TOMORROW night :ricky: :ricky: :ricky:
 
Great RR Oom Harry !
Het in 1992 toe dit nog Republiek was daar Polisie Grensdiens verrig. Daar was 'n grenspos net so neffens Duin 7 en omtrent langs Duin 7 was die ou Rooikop Weermag basis. Dalk sal van die honde dit nog onthou.
 
Dit was nou lekker op deur hierdie episode te lees. Sien uit weer na nog more.  :thumleft: :thumleft:
 
Lekker lekker man,sien uit na more se verslag... :thumleft:
 
Top