Get off you ASS and go Div TRIP Nam 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Klaar opgestock ry ons die 30km teerpad terug tot by die Ai-Ais afdraai.........waar ons weer die stofpad aanvat :thumleft: Die pad is eintlik baie nice.............redelike middelmannetjies maar as jy innie spoor bly is jy fine en ons is weer terug oppie "PASE" As jy van spoor MOET change doen dit vinnig en aggressive en jy kom dit nie eers agter dat daar n middelmannetjie issie :thumleft: :thumleft: Mense die wereld is ANDERS en mooi...............so n anderse mooi :thumleft:
 

Attachments

  • Op pad na Ai-Ais 02.jpg
    Op pad na Ai-Ais 02.jpg
    180.8 KB
  • Op pad na Ai-Ais 03.jpg
    Op pad na Ai-Ais 03.jpg
    143.6 KB
  • Op pad na Ai-Ais 04.jpg
    Op pad na Ai-Ais 04.jpg
    178.8 KB
  • Op pad na Ai-Ais 05.jpg
    Op pad na Ai-Ais 05.jpg
    138.9 KB
  • Op pad na Ai-Ais 01.jpg
    Op pad na Ai-Ais 01.jpg
    193.2 KB
Deur daai laaste stukkie slinger pad tot op Ai-Ais en ons soek slaap-plek :thumleft: Vind eers uit van n Chalet maar dis moer duur en ons besluit oppie eerste kamp aand. Nou mense ekke het my ou twee man tentjie saam gevat, maar toe ekke die twee jongelinge sien tent opslaan en ekke sien die size van hulle tent...............toe dink ek mos ek issie lus vir werkie en besluit :mwink: kom wat wil, ek trek ook daar in :patch: :patch: :patch: Oscar wat OOK sy eie tent saam gebring het besluit toe ek hettie kak idee nie......................want ons is oud :patch: :patch: :patch:.............Dissie lui nie...................ons het mossie n lui haar op onse koppe nie .....ons is net gevorderd in brein kapasiteit na 50 jaar :patch: :peepwall: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • Ai-Ais 01.jpg
    Ai-Ais 01.jpg
    291.7 KB
  • Ai-Ais 02.jpg
    Ai-Ais 02.jpg
    253.9 KB
  • Ai-Ais 03.jpg
    Ai-Ais 03.jpg
    243.4 KB
  • Ai-Ais 04.jpg
    Ai-Ais 04.jpg
    242.9 KB
Ok!!!!!!!!!!!!!!!!!! Episode 2 is nou vir eers bietjie klaar............Sal so later episode 3 tackle :thumleft:
 
Harry ou maat - bly om te sien jy steek weer kop uit.

Big time.

Nice ride report.  :thumleft:
 
Manne dit lyk mos soos lekker plek om te speel.

Kan nie wag vir die res nie
 
OOOOOOOOK manne en maninne sit reg :mwink: :mwink: Dis Vrydag aand en die fingertjies is geolie en "Episode3" is about to begin :ricky: :ricky:
 
Ons was mos nog laas daar by Ai-Ais :patch: :patch: :patch:  Mettie 3 scooters so langs mekaar gepark besluit Oscar sy G-Strings is vuil en hette was nodig.......Nou as oudste wil was dan laat ons hom begaan :imaposer: :imaposer: :imaposer: Ekke sluip toe so n paar wasgoedtjies van myself in daai skottel  in en hoop hy komit nie agter nie :peepwall: :peepwall:
 

Attachments

  • Kuier op Ai-Ais 01.jpg
    Kuier op Ai-Ais 01.jpg
    281.9 KB
  • Kuier op Ai-Ais 02.jpg
    Kuier op Ai-Ais 02.jpg
    251.6 KB
Nou ons ou Maat Pieta het gedog hy doen ons n MOERSE favour en het toffies en allerhanne lekker dinge ingepak ??? ??? ??? Wat die kerel nie in ag geneem hettie is as jy soooo by die 50 jare kom het jy n paar stopsels en krone en goue tanne en hulle sittie baie vas nie :patch:.....................Ekke sit toe nog so lekker en smul aanie SOET voorgereg ??? ??? Toe voel ek iets BAIE hard in my mond :patch: :patch: :patch: EEEEN so by my kool ??? daaaar sit ekke met n goue tand wat nie weer wil terugie ??? ???......................WEl ekke issie n Pissie nie en hy sal maar innie Canon se sak moet gaan tot ons weer by die huis hierie issue kan uit sort :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • Kuier op Ai-Ais 03.jpg
    Kuier op Ai-Ais 03.jpg
    197.6 KB
  • Kuier op Ai-Ais 05.jpg
    Kuier op Ai-Ais 05.jpg
    204.9 KB
Elke more "Start" ons die dag oppie regte manier en ekke glo vas dis hoekom ons weer veilig  :thumleft:  :thumleft: :thumleft: die by die  huis waarvoor ons so LIEF is kon sien :3some: :3some:
 

Attachments

  • Start.jpg
    Start.jpg
    167.4 KB
NOUUUUU!!!!!! Mense ou Pieta in onse back-up het nou al slaap lose nagte gehad van die gedroomery om te recover :mwink: :mwink: Dis mos sy sole purpose in Nam :patch: :patch: Om te recover en so ver was daarie n scooter om te recover nie :ricky: :ricky: :ricky: Skaars uit Ai-Ais net so na daai paar slap stofpad twisties............. net so na die afdsraai na regs kry die man toe sy drome bewaarheid :3some: :3some: Daar kry ons n Fransman en sy vrou...........verloofde.................girl...........of what ever ??? in n Avis "Polo" wat bietjie te optimisties was .............n sand bank geslaan het...............dwars oorie pad geskiet het en daar innie bossies beland her :patch: :patch: :patch: Met die genade het hulle nie die mouster omgekeer en op sy dak staad gemaakie :patch: :patch:.................................Net daar spring Pieta in RECOVERY mode en ons watch :patch: :patch:.....................................Na die recovery voel ekke toe heel gecover :3some: :3some: :3some: :3some:........................DISCOVERY se moer :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • Recovery 01.jpg
    Recovery 01.jpg
    167 KB
  • Recovery 02.jpg
    Recovery 02.jpg
    160.8 KB
Mense noouuuu kom ons gesels oorie pad "Fish River Canion" toe....................Hy is sinkplaat..................sand..............en klippe :patch: :patch: Nie bad as jy "The Pase " hou nie................maar moetie besluit om hom rustig te vat nie :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: Rustig issie goed nie :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • Vis Revier Valei 01.jpg
    Vis Revier Valei 01.jpg
    177.3 KB
  • Vis Revier Valei 02.jpg
    Vis Revier Valei 02.jpg
    182.5 KB
Net besig met so n paar gegewe "Instructions" gegee deur my belangriker Helfte...............dan so een of twee.......Jakkals en Bolfe :patch: :patch: :patch: Net om daai twee fingertjies losserig te kry ......................DAN sal ons verder ry :thumleft:
 
Takashi said:
Manne dit lyk mos soos lekker plek om te speel.

Kan nie wag vir die res nie
SHIT!!!!! Hierie Avatar het my kort-kort van my se storie af :ricky: :ricky:.................Agge nee man!!!! Takashi :mwink:
 
Daai wereld het sy eie bekooring. Dankie weereens vir die baie lekker meedeel!
 
Top