Girl op 'n mission

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,360
Reaction score
929
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Gister die dame raakgeloop
Sy ry Suid-Afrika plat en doen werk by skole
Yamaha en Builders borg haar
Sy ry met twee hondjies en gaan van plek tot plek en verf skooltjies, gee kos aan die kindertjies, ens
Dit moet 'n lekker werk wees  :ricky:

Girlopbiketoer.jpg
 
That is awesome! Good to see people still give a damn, even if it is the best job in the world...ever :thumleft:
 
Nou waar sit die honde? Hier by my is ook 'n skooltjie wat sy kan verf,sy kan maar kom.
 
Het sy n website/roete of gaan sy maar net waar sy benodig word?
 
Die girl is vrek geheimsinnig
Die honde sit op die tank in 'n boks
Sy is vandag weer hier uit Hermanus, seker volgende bestemming
Ek sal more by Builders gaan vra vir meer inligting
Sy het al gehoor van Wild Dog maar net gehoor

Girlopbiketoer-1.jpg
 
Hoe wettig is dit om honde so te vervoer?
Hier op Hermanus is nog 'n ou wat sy honde in sy topbox rondry, gewoonlik met 'n sigaret in sy mond terwyl hy ry
 
Top