Going Back North_Kunene River Lodge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Elke keer as ek n nuwe dag se fotos klaar gekyk het is ek honger.....................................................................................................................................wonder hoekom?!! 😜
💪👌
 
It's a beautiful day for riding and the gravel roads are awesome

IMG_20231227_101122.jpg
IMG_20231227_101134.jpg
IMG_20231227_101154.jpg

Just the rocks are hard 🤣🤣🤣

IMG_20231227_101403.jpg

IMG_20231227_101332.jpg

I would probably need a new tyre soon 🤦

IMG_20231227_101223.jpg
 
Just the rocks are hard

Wil ook soos die 990 in jou garage lyk!! 😜
💪
 
Just the rocks are hard

Wil ook soos die 990 in jou garage lyk!! 😜
💪

Die 990 het nuwe rims op 🤣🤣🤣🤣🤣🤣

Ek sal definitely die rims vervang, hulle is net n bietjie te sag vir my gewig 🤦

Die duitser is beslis n merkwaardige motorfiets. Hy doen alles wat mens van hom vereis goed. Die enigste paar dinge wat ek sal verander is die rims, progressive fork springs en die agter shock upgrade.

Nie omdat dit nie goed is nie, maar omdat ek effe groter en swaarder is as die average rider 🤣🤣🤣🤣
 
maar omdat ek effe groter en swaarder is as die average rider

Dalk moet jy jou brekviste verander na muesli met 2% melkie!! 😜
Nee wat nuwe rims is n beter idee!!💪
:p(y)
 
maar omdat ek effe groter en swaarder is as die average rider

Dalk moet jy jou brekviste verander na muesli met 2% melkie!! 😜
Nee wat nuwe rims is n beter idee!!💪
:p(y)

Ooh nee tjirre ek sal dit nooit maak met daardie brekvis nie 🤣

Ek wonder nou of ek die ou speke weer kan gebruik met nuwe rims??
 
Xhorixas looks as though it’s gained some big buildings! I only remember an Hotel with camping, a few house & Police station! The local Cop took my Dad & I to Torra Bay through lots of locked gates in his K20 Police Van, amazing scenery!
 
There are a number of new shops, banks and service stations since my last visit and a lot of vagrants hanging around everywhere waiting for a hand out. Really sad to see
 
maar omdat ek effe groter en swaarder is as die average rider

Dalk moet jy jou brekviste verander na muesli met 2% melkie!! 😜
Nee wat nuwe rims is n beter idee!!💪
:p(y)

Ek kry nie die muesli op die menu nie 🤔

Sal maar die Elephant Bull moet vat anders raak my pronouns deurmekaar 🤣🤣🤣🤣🤣

IMG_20231227_173343.jpg
 
Dan is dit daardie brug wat weg is en die volgende een is stukkend.

Die paaie is rybaar maar dit is harde werk 🤣🤣🤣

Die regering wag seker vir die Chinese om dit te kom reg maak. Hulle is al meer as 2 jaar besig om die pad tussen Henties en Uis te teer
Ek het 1ste handse ervaring van Chinese teerpaaie in Afrika. Hulle ry goed vir 2 jaar dan begin jou probleme. (ek wou eintlik se dan begin jou kak, maar ek mag nie lelik praat nie) Later is dit slaggat op slaggat.
 
Top