Elke keer as ek n nuwe dag se fotos klaar gekyk het is ek honger.....................................................................................................................................wonder hoekom?!!
Just the rocks are hard
Wil ook soos die 990 in jou garage lyk!!
maar omdat ek effe groter en swaarder is as die average rider
Dalk moet jy jou brekviste verander na muesli met 2% melkie!!
Nee wat nuwe rims is n beter idee!!
Vra vir Superfoxi.Ooh nee tjirre ek sal dit nooit maak met daardie brekvis nie
Ek wonder nou of ek die ou speke weer kan gebruik met nuwe rims??
There are a number of new shops, banks and service stations since my last visit and a lot of vagrants hanging around everywhere waiting for a hand out. Really sad to seeXhorixas looks as though it’s gained some big buildings! I only remember an Hotel with camping, a few house & Police station! The local Cop took my Dad & I to Torra Bay through lots of locked gates in his K20 Police Van, amazing scenery!
maar omdat ek effe groter en swaarder is as die average rider
Dalk moet jy jou brekviste verander na muesli met 2% melkie!!
Nee wat nuwe rims is n beter idee!!
Ek het 1ste handse ervaring van Chinese teerpaaie in Afrika. Hulle ry goed vir 2 jaar dan begin jou probleme. (ek wou eintlik se dan begin jou kak, maar ek mag nie lelik praat nie) Later is dit slaggat op slaggat.Dan is dit daardie brug wat weg is en die volgende een is stukkend.
Die paaie is rybaar maar dit is harde werk
Die regering wag seker vir die Chinese om dit te kom reg maak. Hulle is al meer as 2 jaar besig om die pad tussen Henties en Uis te teer
Jy kan amper huistoe loop so naby is jy. Geniet daai mooi pad huistoe.It's a beautiful morning in Uis and I am on my way again. Omaruru onto Usakos through the Erongo mountains and staying over in Goanikontes tonight.
View attachment 870931View attachment 870932
Breakfast time, the Brandberg way.
View attachment 870933
Ja omtrentJy kan amper huistoe loop so naby is jy. Geniet daai mooi pad huistoe.
Enter your email address to join: