GPS vir 1200GS LC

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Crankshaft

Race Dog
Joined
May 26, 2013
Messages
2,106
Reaction score
590
Location
Brackenfell
Bike
AJS (all models)
Vir die van julle wat dalk ook 'n nuwe 1200GS LC het sal hopenlik weet.

Die GPS bracken/holder wat op die bike is, fit mos 'n BMW GPS wat iets soos R10k kos.

Is daar 'n ander maak (Garmin/TomTom etc) wat dalk pas op daai bracket met B/T wat werk met die scroll knop op die LH handle??

??? :eek7:
 
Top