mbeetge1114
Pack Dog
Galllo,
Net vinnige intro...kom van moto / endure vir jare, maar nou eerste keer duel-sporter.
Dit baie lekker maar ook scarier, want moet nou vir almal om jou dink en nie net vir die stomp / klip in die paadjie nie.
Bly om deel te kan wees!!
:ricky: