GS ECO 2011.........................FARK?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 19, 2010
Messages
2,295
Reaction score
1
Location
Phalaborwa
Bike
BMW R1200GS Adventure
Howzit Manne hiers ek weer :biggrin: :biggrin: Nou hierie issie a moerse RR nie................net vannie naweek wat ek my volle 51 jaar oud gevoel het ??? ..miskien 80 :patch: :patch: Ons het toe laas jaar die BMW ECO 2011 bygewoon en heel windgat die Orange 3 roete aan gepak :peepwall: :peepwall: ............Naweek was fantasties en ekke het die ou Buffel met die andrinalien wat pomp met oorgawe sy gang laat gaan..........eers na die naweek besef wat ek met n redelike duur NUWE GSA gaan staat en doen het....................toe ekke hom was en die battle scars sien ??? ??? ??? ............................maar dit was dan sooooooo lekker :3some: :3some: So n paar fodies ....................sorry virrie laat :-[ :-[ :-[ :-[
 

Attachments

  • GS Eco 2011 WD 01.jpg
    GS Eco 2011 WD 01.jpg
    345.6 KB
  • GS Eco 2011 WD 02.jpg
    GS Eco 2011 WD 02.jpg
    359.8 KB
  • GS Eco 2011 WD 03.jpg
    GS Eco 2011 WD 03.jpg
    335.2 KB
  • GS Eco 2011 WD 04.jpg
    GS Eco 2011 WD 04.jpg
    328.2 KB
  • GS Eco 2011 WD 05.jpg
    GS Eco 2011 WD 05.jpg
    230.2 KB
Geen pad nie ??? ??? ??? Net n ou Scootertjie oppie Zumo wat jou wys in watter rigting jy moet in neuk :patch: :patch:
 

Attachments

  • GS Eco 2011 WD 06.jpg
    GS Eco 2011 WD 06.jpg
    346.3 KB
  • GS Eco 2011 WD 07.jpg
    GS Eco 2011 WD 07.jpg
    299.7 KB
  • GS Eco 2011 WD 08.jpg
    GS Eco 2011 WD 08.jpg
    336.1 KB
  • GS Eco 2011 WD 09.jpg
    GS Eco 2011 WD 09.jpg
    339.8 KB
  • GS Eco 2011 WD 10.jpg
    GS Eco 2011 WD 10.jpg
    348.3 KB
Grawel HIGH ways se ek jou ??? ??? ???  En moenie opgewonde raakie :thumleft: :thumleft: Issie ek wat daar le nie >:D >:D >:D ..............O! Ja so n paar running repairs ........die spieels wil af moer ???
 

Attachments

  • GS Eco 2011 WD 12.jpg
    GS Eco 2011 WD 12.jpg
    331.6 KB
  • GS Eco 2011 WD 13.jpg
    GS Eco 2011 WD 13.jpg
    377.3 KB
:) hehehe Harry... Die klompie mense saam op die koppie was ons groepie van Pretoria... die nar met die rooi GSA met die wilde hond sticker op die skerm is ekke... klein wereld.... :pot: :ricky:
 
alwyn_gs said:
:) hehehe Harry... Die klompie mense saam op die koppie was ons groepie van Pretoria... die nar met die rooi GSA met die wilde hond sticker op die skerm is ekke... klein wereld.... :pot: :ricky:
.......................Great Tjoma :thumleft: :thumleft: Bly om weer te ontmoet :imaposer: :imaposer:
 
:laughing4:

That is me... the ugly one!  :imaposer: :imaposer:

Daai bultjies was moer lekker op!!! :ricky: en af nog beter!!!
 
Dit lyk awesome! :thumleft: Dankie vir die fotos. Ek is sonder twyfel daar hierdie jaar!
 
Top