bike newbie
Puppy
Hallo almal, ek is nuut op die forum en het al heelwat geleer terwyl ek al so paar dae 'n roof kyker was. Na 12jaar besit ek weer 'n fiets en is baie opgewonde maar tog effens bevange oor in die verkeer ry. Sal maar aan die begin dit BAIE kalm vat. Sien uit om julle almal beter te leer ken. Nico