Twin Man
Puppy
- Joined
- Apr 30, 2012
- Messages
- 17
- Reaction score
- 0
- Location
- Timaru, New Zealand
- Bike
- KTM 990 Adventure
Halo Almal,Ek is Riaan Kritzinger hier van die weskus,werk hier by Mittal,Ek is n lojaale Africa Twin man,maar ek het sopas vir my n KTM 990 S gekoop,iets wat die hart so biekie vinniger laat klop.Ek het altwee nog maar ek is nie seker watter een ek moet hou nie,Die vrou se ek mag net een bike he.Ek ry elke dag met die bike,dit is my DKW ryding.Ons paar pelle by die werk gaan maar altyd weg vir n trippie in die cederberge en dan braai ons n vleisie en vat n knertsie,ek sal die forum volg en dan kyk waar ons kan saam ry met julle.groete eers almal