SwannieBraai
Grey Hound
Ingredients:
1 x 66yo willing & eager Dad
1 x well looked after schwieeeeet ex CaptainSlow Funduro
1 x Intercape bus trip from Welkom to PE
1 x 9h 30min trip back home
Put altogether and you have 1 x tired, wet to the bone, sore but happy & fulfilled Dad!
Kyk die trots in daai achievement, wow Pa eks erg trots op jou, jys 'n Koker! RESPECT! :salut:
Thursday morning my Dad told me, " ek vat sommer die bus PE toe!"
Ek: "Is Pa ernstig?"
Net daar begin die maiden trip - koop gou bus ticket online, hy se toe van my ma van sy planne, woho, ???not so impressed and happy aanvanklik, naderhand maar opgegee toe sy sien my pa het sy mind opgemaak oor hierdie ene!
Met sy kakieklere, grashoppers en net my Tourmaster baadjie, 500ml coke, pakkie Niknaks en daar is ons oppad Welkom toe gisteraand . . .
Daar gekom, laaste bus is syne, 8h gemount en weg
Vanoggend 6h met hom gepraat, "pa het pa geslaap?" . . . NIKS!
Hoe aners, hy slaap nie eers by die huis nie, hoe nou nog op 'n bus met baie van die biepse op wat nie so "kakie" vriendelik is nie, if you catch my drift? :imaposer:
Cappie bel my so 8h40, nee my pa is op die Rooi Funduro en daar weg . . .
Hoor eers so 11h hy is by Cradock, ga gou iets eet. By Colesberg so 14hoo, papnat deur 7 onderskeie reenbuie gery, wet to the bone!
At 17h00 I rode to Winburg to meet him for the last 50km home . . . nothing, 18h00 . . . . where is he now, started to get worried . . . . 18h15, Biela phone, "Pa, Oupa is by die huis , , , aner pad gery . .
So from yesterday eve 18h30 to this eve 18h15, 818km, no sleep at all, only 2 Cokes and a Twister and here he is, safe and sound!
PA IS 'N YSTER!!! :salut:
Dit moet gedoen word, baie geluk en baie welkom terug Pa, jys die beste! :thumright:
Ons waardeer en respekteer jou , Pa!
Thx to my heavenly Dad for keeping and protecting my father, I love you Father God!