Happiness is . . . . . . . ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hoop ek kan nog loop op daardie ouderdom, wat nog van ry. RESPEK. :ricky:
 
Great my Oom!  Gooi mielies!  Kook hom! 

Wys jou net:
Waar daar 'n ou-top op 'n bike is IS daar altyd 'n pad waarop hy sal ry...

So wie gaan nou vir my 'n bike koop?  :biggrin: :biggrin:

Jammer!  Nie almal tegelyk net nie!!  Net once upon a time!!! ;D ;D
 
Uitstekend oom!

Ek hoop maar ek het eendag helfte van daai oemf! :thumleft:
 
Sjoe, lekker oom.
Dit wil nou gedoen wees!
 
Top