Harley Davidsons is ook mooi

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hierdie swart Maximus vir my asb  :thumleft:
 

Attachments

  • P9270071_zps8dba2f73.jpg
    P9270071_zps8dba2f73.jpg
    150.2 KB
Hi Dorsland, dankie vir die RR en mooi foto's. Ek sal graag ’n Harley as ’n tweede bike wil hê, sommer enige een net vir die geraas!
Sal egter nie om gee om Freak se Cafe Racer te besit nie, regtig iets besonders.
 
Die oggend was nou vir my rerig iets anders gewees.  Daar is maar net iets oor daai groot HD enjins se klank wat 'n ou laat lekkerkry.  Subie, ek dink daai fiets staan sommer so sonder 'n sidestand met daai bree agterband.  

Flatout said:
Hi Dorsland, dankie vir die RR en mooi foto's. Ek sal graag ’n Harley as ’n tweede bike wil hê, sommer enige een net vir die geraas!
Sal egter nie om gee om Freak se Cafe Racer te besit nie, regtig iets besonders.

@ Flatout:  Daar was heelwat regte "poser" fietse gewees wat glad nie gemaklik gelyk het nie. Dan was daar weer ander wat ek sou kon oorweeg om sommer vir 'n rustige teerpad trippie erens heen te vat.  

Maar almal is mooi en goed opgepas en die vakmanskap op hulle is regtig bitter goed.  Wat vir my opmerklik was is dat daar nerens tekens is dat gewig gespaar word nie met ligte, goedkoop onderdele en montering nie.  Alles: levers, wiele, saals, skakeltuig (switchgear), ligte, lense, alles is solied en sterk gebou.  Met hier rondom 1800cc is gewig seker nie die grootste oorweging nie  ;D
 
Dorsland, die bike lyk na pel van my se HD.
PW Louw hier van Durbanville af.

 

Attachments

  • PW se HD.jpg
    PW se HD.jpg
    162.2 KB
great pic,s some very pretty bikes
 
DirtRebell said:
Dorsland, die bike lyk na pel van my se HD.
PW Louw hier van Durbanville af.

Daar was 'n hele klomp ouens met CA, CY en ander Kaapregistrasienommers gewees.  Dis 'n bitter mooi fiets daai.
 
I have often wondered why H-D uses such B-I-G  rear sprockets compared to Jap bikes.
Couldn't they get the ratios right in the primary drive and gearbox?  :sip:
 
Thanks Dorsie nice report  :thumleft:

PS kan jy dink hoe histeries raak een van daai ouens op n half Mio Rand Harley as n blou brommer daai chrome tref  :imaposer:
 
From the web:

When should you replace a belt?
Harley-Davidson does not specify when a belt should be renewed because it depends on where you ride.
If you ride mainly on paved roads with no grit or sand then you could expect 160,000km from your belt. Riding on unpaved/gravel roads will drop durability down to 60,000–90,000km. The best figure Charlie Palmer ever encountered was a bike that ran 280,000km on a single belt and sprocket set!

Dorsland said:
ChinaPete said:
My 1200 Sportster I had in China

How long does a drive belt like that last CP?  Any adjustments needed ever?  Lekker bike
 
sien daai een perd het sommer 3 stelle shades agter sy windscreen?
stylish.................
 

Latest posts

Top