Hello uit Stellenbosch

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

detour

Pack Dog
Joined
Sep 26, 2011
Messages
286
Reaction score
8
Location
Wellington
Bike
BMW (all models)
Het in die verlede al so bietjie hier rond gekyk, maar was nog nooit regtig aktief nie. Die naweek se lekker ry saam met van die WD manne by die CABC het my oortuig om die forum bietjie aktief te probeer.
 
Top