AJZ
Pack Dog
Hallo al die honde. Ek vermoed daar is iets fout met my bmw 1150 gsa se agter chock. Wanneer ek ry en draai voel dit of my agter wiel net wil gee pad onder my asof hy pap is maar nee. Al ry jy stadig en draai net na n kant toe. As jy oor n speed bump gaan als voel net nie reg nie. My lae rug is baie seer as ek n ent gery het. Ek moes al die lig gestel het as ons 2 op die fiets is. So kan iemand dalk raad gee en of waar kan ek my chock laat oor doen en wat moet vervang word ? Olie of die coil spring?