Hemelse Plekke (Waarskuwing: Inspirerende/Irriterende RR voor)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dit lyk voorwaar na 'n besonderse roete, sal dit baie graag ook wil doen so as jy die tyd kan vind om dit te plot op Google maps sal dit baie waardeer word. Puik foto's.
 
Dankie vir al die positiewe kommentaar. Ek is bly van julle geniet dit saam met my.
Kom ons ry verder.

DSC_4184 by Jehanneman, on Flickr
Steeds in die Tzaneen omgewing by `n waterval waar ons middagete geëet het. Ek kan ongelukkig nie die naam onthou nie.

For God loved the world so much that he gave his one and only Son, so that everyone who believes in him will not perish but have eternal life. John 3:16
For I will forgive their wickedness and will remember their sins no more." Hebrews 8:12

DSC_4189 by Jehanneman, on Flickr
Dis regtig lekker om 'n pa te hê wat tyd maak vir sulke dinge saam met sy seun. Tog dink ek hy geniet dit net so baie.

Jesus said “Keep on asking, and you will receive what you ask for. Keep on seeking, and you will find. Keep on knocking, and the door will be opened to you. For everyone who asks, receives. Everyone who seeks, finds. And to everyone who knocks, the door will be opened.
You parents—if your children ask for a loaf of bread, do you give them a stone instead? Or if they ask for a fish, do you give them a snake? Of course not! So if you sinful people know how to give good gifts to your children, how much more will your heavenly Father give good gifts to those who ask him.
" Matthew 7:8-11

DSC_6347 by Jehanneman, on Flickr

DSC_4195 by Jehanneman, on Flickr
Dit is waar ons die twede aand geslaap het. Diep in die kloof.

Psalm 4:8
In peace I will lie down and sleep, for you alone, LORD, make me dwell in safety.

DSC_4204 by Jehanneman, on Flickr
Die laaste dag. Begin met nog lekker bosboupaadjies. Ons het byna verdwaal want die paadjies is nie op ons kaarte aagedui nie. Ons moes maar agter gevoel aanjy...

DSC_4205 by Jehanneman, on Flickr

Jesus replied: "You shall love the Lord your God with all your heart and with all your soul and with all your mind (intellect). This is the great (most important, principal) and first commandment. And a second is like it: You shall love your neighbour as [you do] yourself. These two commandments sum up and upon them depend all the Law and the Prophets." Matthew 22:37-40

DSC_4198 by Jehanneman, on Flickr
Ons was nog tussen die plantasies maar skielik (letterlik oor een bult) verdwyn al die groen weelde en ons bevind ons in 'n plek wat aan die Karoo herinner. Droog. Hard. Vêr uitsigte... Mens kan die "grens" op die foto sien.

The LORD is close to the brokenhearted and saves those who are crushed in spirit. - Psalm 34:18
“As a mother comforts her child, so will I comfort you,” says the Lord. - Isaiah 66:13

DSC_4207 by Jehanneman, on Flickr
Hier moes my pa my verlaat, hy moes terugkeer huis toe terwyl ek nog vir die res van die dag kon verken.

So be strong and courageous! Do not be afraid and do not panic. For the Lord your God will personally go ahead of you. He will neither fail you nor abandon you. Deut. 31:6

DSC_4242 by Jehanneman, on Flickr
Oppad na die Wolkberge.

DSC_4199 by Jehanneman, on Flickr

DSC_4235 by Jehanneman, on Flickr
Die Wolkberge. Baie afgesonder. Ongeskonde wildernis. As ek reg onhou kan mens jou tent daar opslaan vir 'n astronimiese prys van R10 per nag ;)

DSC_4206 by Jehanneman, on Flickr
Terug in die Karoo-agtige reënskadu van die Strydpoortberg.

DSC_4219 by Jehanneman, on Flickr
Hier is ook baie paaie om te verken, maar baie daarvan loop deur sulke landelike nedersettings.

DSC_4251 by Jehanneman, on Flickr
My getroue ryperd gedoop Fleur. So moes die trippie vir my ook tot `n einde kom. Met `n siel en gees wat verkwik is deur hemelse plekke, beide fisies en in God se woord, het ek singend die terugtog aangepak. Dankie Jesus, aan U al die eer!

Zephaniah 3:17
For the Lord your God is living among you.
He is a mighty saviour [who saves!].
He will take delight in you with gladness.
With his love, he will calm all your fears.
He will rejoice over you with joyful songs.

Dankie vir die saamry. Ek sal probeer om die roete later te pos.
 
Dankie vir n goeie en inspirerende RR. Welgedaan :thumleft:
 
Hier is die roete so naastenby. Die eerste kaart wys die groter prentjie en die twede meer derail. Jammer dis maar bietjie onduidelik, weet nog nie van beter nie.

Kaart 1 by Jehanneman, on Flickr
Klik op die kaart (en dan weer) vir 'n groter prentjie (Sien Pretoria links onder, Tzaneen is regs bo)

Kaart 2 by Jehanneman, on Flickr
Die roetes gemerk in rooi was die lekkerste en mooiste. Ons het ook heelwat bosboupaadjies gery wat nie op die kaart is nie. Julle sal hulle kry as julle daar kom. Hulle draai meestal uit die rooi gemerkte dele uit.

Ek hoop dit kan so bietjie help vir die wat ook daar wil gaan ry.
 
Wel gedaan jong man. Baie gepasde skrifgedeeltes wat mens die wonder van die skepping laat herbesef.
 
Jehanneman said:
Steeds in die Tzaneen omgewing by `n waterval waar ons middagete geëet het. Ek kan ongelukkig nie die naam onthou nie.

Dis die Debenengi valle. Baie lekker RR en pragtige fotos. Will ook graag verder gaan verken, veral Legalemetse, het nie geweet jy mag dit per fiets verken nie. Well done
 
Lekker Jehanneman! Een van die Ride Reports wat ek vir my vriende, wat nie wilddogs is nie, sal gee om te lees.
 
Fantastiese roete baie mooi deel van die land. Baie lekker RR pragtige fotos.
 
Ek was laas in 1971 by die  Debenengi valle en het die foto dadelik herken. Baie mooi wereld daai en die RR met pragtige fotos bring mooi herhineringe terug aangesien ek daar op die plaas CALAIS, gebore is in 1952 en grootgeword het, Dis net aan die voet van die berg by wat destyds as "THE DOWNS" bekend was.
Kan jy my die koordenate gee van  Lekgalameetse asseblief ,die plek het eers na my tyd wat ek daar weg is ontstaan en ek meen dit kan dalk op die "THE DOWNS" pad wees.
Nounet ge Google earth en dit is inderdaat die plek waar ek grootgeword het, net 10 km van  Lekgalameetse af !
Die enigste mense wat bo in die berg gewoon het was n ou Miss Barnes, stoksiel alleen met haar 1958 Landrover en haar swart chauffeur, sy kon self nie meer bestuur nie.
En dan was daar n ander jonger family of twee, dink dit was n oujongkerel ,Vernon ,sal later op die name kom.O ja, Vernon Peters ,het hom so 10 jaar gelede by Natures Valley raakgeloop.
O ja, onthou nou , die enigste mense wat regtig geboer het in die berg was die  Baragwanath`s , 2 seuns gehad n bietjie ouer as ek.
Ek voel regtig bevooreg om in so mooi plek groot te geword het.
Ons het baie keer, van ek kan onthou,na die waterval toe geloop en fiets gery om die dag daar in die koel waterstrome te baljaar. Ons tedverdryf as kinders opi plaas was natuurlik om heeldag ,met .22 in die hand, die berge in die omgewing te voet te gaan verken .
Ek sal graag van enige iemand will hoor wat in daardie wereld grootgeword het of nogsteeds bly.
Interesante feit van die area is dat die engelse regering die area uitgesit het vir die engelse oorlogs veterane en vir next to nothing plase gegee het na die 2de wereld oorlog. So het die poskantoor en dorpie , Ofcolaco dan ontstaan, wat staan vir Officers Colonial Land Company.
Ons posbus nommer was nogal POSBUS 1 , OFCOLACO .punt ;-)
 
Skipskop said:

Man maar dis nou interessant!  :thumleft: Die geskiedenis van daardie wêreld.

Ja, The Downs is inderdaad bo-op die berg binne in die Lekgalameetse Reservaat vandag. Mens kan nog van die ou plaasopstalle en avokado boorde daar sien. Dit moes baie afgesonder gewees het om daar te boer.

Die pas vanaf Ofcalaco tot op the Downs is vandag 'n hoë standaard teerpad genoem die Orrie Baragwanath pas. Ek het juis gewonder waar die vreemde name Ofcalaco en Orrie Baragwanath vandaan kom. Nou weet ek.  :deal:

Sou self nie omgegee het om daar groot te word nie.
 
Man, ek love hierdie RR.
Daai area is ook nog hoog op my to do lys!

Dankie dankie
:ricky:
 
Baie dankie vir die inspirerende RR - laat mens kans sien vir die week wat voorlê  :thumleft:
 
I am currently touring the Coromandel Peninsular of the North Island of New Zealand, an absolutely beautiful place. I pulled into a camp-site and wi-fi is free so I went onto WD and wow! I came across your stunning RR and photos. Thanks for sharing. It brings SA alive again for me while I thaw out in front a a blazing fire in the camp lounge.
 
Baie mooi en inspirerende RR met fantastiese fotos van Sy skepping.
As mens so iets lees dan wonder ek somtyds hoe kan SA wat so mooi is en so baie het om te offer in so gemors is met al die geweld, plaasmoorde en stakings.
So trippie en verslag met sulke mooi fotos gee my weer moet vir die buurland.
Dankie vir die deel :thumleft:
Toe ons in Desember tydens ons klein dorpie toer in Sutherland was het ek vroeg die oggend deur die rustige dorpie gestap. Terwyl ek n paar fotos by dy die ou kerk geneem het, het en n man van Pretoria daar raak geloop en terwyl ons gesels noem hy ook dat mens so ver verwyderd voel van al die gemors in die stede as mens op sulke klein plekkies is, dit is soos n lugborrel so geisoleerd van die werlikheid van armoede, geweld, stakings, plaasmoorde en ander lelike dinge waarin soveel mense in SA daagliks mee moet leef.
Alle eer aan God dat ons nog die mooi van Sy skepping kan ervaar en beleef en dit op so lekker manier met soveel vryheid.
 
Top