Hi almal, nuwe brak oppie plaas!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
J

JH Nella

Guest
Hallo manne, ek is n nuweling het al saam n paar ouens breedsnek gaan ry en het dit baie geniet, ek ry n DL 650 en het my voor mag rim gebuig, ek soek biekie raad ek wil speekwiele opsit as dit moontlik gaan wees as iemand kennis het of vir my voorstelle kan gee sal ek dit baie waardeur. Standaard het hy 17" voor en agter op ek dink dalk n 19" voor opsit.
Groete Nella
 
Top