Hoe om papiere te kry vir 'n bike sonder papiere?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kgb757

Puppy
Joined
Sep 11, 2013
Messages
43
Reaction score
0
Location
Kroonstad
Goeie more manne!

Ek wil hoor hoe moet ek te werk gaan om papiere te kry vir 'n Yamaha XT 600 wat ek gekoop het sonder papiere. Ek kon sover vasstel op die stelsel dat die papiere wel bestaan en wie die eienaar is met die papiere. Maar ek het net 'n naam en geen nommer nie. Waardeer julle insette!
 
Top