Askook
Pack Dog
Ek het my fox body armour en die motorfiets klere se foam armour met mekaar vergelyk.
Ek kan sien dat fox se harde weergawe beter beskerming kan gee, maar hier is die vraag.
Hoe goed kan die sagte foam n mens beskerm of sien ek nie die hele prent nie?