HONNEKLIP BAAI 09/08/14

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

kuikenvlei

Pack Dog
Joined
Mar 11, 2010
Messages
185
Reaction score
0
Location
Somerset West
Bike
KTM 950 SE
Ek en 3 van my slegste vriende gaan die naweek Honneklip baai toe [met spoed] en terug die volgende dag.

Trailer die "Bikes" tot by Lamberts baai.

Almal op 690s  natuurlik  8)
 
Top