Hotwire, Reghardt en Derick se ompad 2013 EC Bash toe!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie hotwire vir die wonderlike RR
Dit was great om dit saam met jou en my ou man te doen
Memories vir my pa en my vir n leeftyd BAIE DANKIE
Die trippies was frikking bevange
 
Reghardt was lekker om julle moere weer te sien . Hope to see you at the the same venue next year - you can also come and visit the souties in P.E. sometime . Meybe we can do a mini bash at my place soon . LAAT MY WEET  :laughing4:
 
Difflock said:
Hotwire said:
Difflock said:
Mooi RR chaps, Reghardt volgende keer bring jy jou pa saam.

@Difflock ons werk al aan hom en sy broer om volgende jaar te kom...

Dit bly maar n lekker plek daai!
Hotwire solank daar nie n PAS is sal die ou toppie kom, hy is bang vir hoogte vrees en dit is nie iets wat jy vir iemand kan verduidelik nie. Ek dink na die foto's is Pa Derick in!!!

@ Difflock, ja nee hoogtes is nie vir almal nie en ek dink Oom Derick het die pakkie gekry toe dit uitgedeel was... ;)

Ja nee nie n lekker gevoel as daai afgrond jou so nader trek nie. Maar ek is seker nadat hy gesien het die pad van Uniondale is soos teerpad is hy defnitief in vir volgende jaar se bash...
 
Top