Sjoe Jaco, as ouer weet ek hierdie is die ergste wat enige ouer kan tref; jou kind wat so seerkry
Saam met baie ander voeg ek ook my gebede hierby
Probeer om by Matthys Roets uit te kom, en te hoor hoe hy die lewe hanteer. Hy het al soortgelyke trauma deurleef, en kan dalk goeie raad gee