HP2 Jamboree 2011 - Pics, Video's etc.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dewie

Race Dog
Joined
May 28, 2008
Messages
4,465
Reaction score
10
Bike
KTM 890 Adventure R
Siende dat niemand die thread wil begin nie, en ek nie Kamanya se thread will spoil met ander random pics nie. Post ek maar van my pics hier.

Julle is meer as welkom om dit by te las met enige prentjies wat julle het  :thumleft:

Weereens dankie aan Jacko, SpermBooster, Zabor vir die moeite by die jamboree, Mof vir die bokkie  en al die ander manne wat my so laat lag het. Bliksem wat 'n lekker naweek.

Hier is so paar foto's


Ingang by die duine (na die langste sandpad op die hele aarde  ;D)

P5130016.jpg


As jy vassit, spin nog en nog  :ricky:

P5130021.jpg


P5130020.jpg


HP Freak na sy elegant dismount (video kan hier gesien word: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=70079.0)

P5130028.jpg


Rickus na sy 3de of 4de barrel race. Hy was so moeg daarna hy het skoon vergeet om bike te ry die volgende dag  :peepwall:

P5130051.jpg


Almal ken seker die man  ;D

P5140058.jpg



Myself, Kamanya en Zabor in die duine

P5140065.jpg

P5140068.jpg

P5140066.jpg
 
Gaaf, thanks Dewie. Ek wou nie begin nie, want ek het laasjaar s'n gemaak. Ander ouens moet ook n kans kry. My kamera le nog by die huis tussen al die dooie sprinkane. Sal netou loop haal en post... die paar ou fototjies wat ek het.
 
Ek het met meer as 600 pics by die huis aangekom.  Baie van hulle was maar effe uit fokus uit omdat hetsy (a) dinge vinnig gebeur het of (b) die kamera persoon gesuip was……
Anyway hier is meeste van die wat skaflik was en ek sal prober om hulle in die korrekte volgorde te laai.  Daar is ook paar wat ek somme van die headcam af geneem het as frames en die kwaliteit is maar kakkerig.
So ons skop af met myself en Hondsekierie op pad na die Jam as 2 x treilerqueens in Kathu
IMG_0207.jpg

En hier op die afdraai na Witsand
IMG_0219.jpg

IMG_0214.jpg

IMG_0216.jpg

IMG_0217.jpg

By Witsand aangekom kies ons toe die spot as kamp plekkie vir die naweek..
IMG_0220.jpg

En sommer gou val die eerste paar koues in kele af terwyl ons nog grondvat
IMG_0222.jpg

Hp’s word afgelaai en dinge neem vorm aan.
IMG_0228.jpg

Bermrooster alias “Spermbooster” kom toe ook daar aan en val sommer saam in en slaan sy tent by ons op..
IMG_0234.jpg

Later saag ons af na die Conference Sentrum en staan so om die vuur en ontmoet paar ander maats…
IMG_0231.jpg

Volgende oggend kom al die manne toe bymekaar om na die “duine” te gaan vir sports en prêt………  min wetende wat vir party van ons voorle….
IMG_0235.jpg


IMG_0242.jpg


IMG_0243.jpg


IMG_0244.jpg


IMG_0245.jpg


IMG_0247.jpg


IMG_0248.jpg


IMG_0251.jpg

Die manne help vir Bermie om gou sy bike reg te timmer en daarna word ons soos skapies na die slagting gelei deur Pieter op pad na die “speelplek” vir die dag..
IMG_0252.jpg


v1.jpg


IMG_0250.jpg


IMG_0255.jpg


IMG_0256.jpg


IMG_0257.jpg


IMG_0258.jpg


IMG_0259.jpg


IMG_0260.jpg


IMG_0261.jpg


IMG_0262.jpg


IMG_0264.jpg


IMG_0268.jpg


IMG_0269.jpg


IMG_0271.jpg


Paar shots van die helmet cam waar ons Witsand verlaat en so 5km verder in die pad af volgens Jaco gaan “speel”….

v2.jpg


v3.jpg


Daar aangekom wag almal op mekaar en Andrew gooi so paar windgat draaie….  Almal dink op die stadium nog dit gaan net lekker wees ….

v5.jpg


v4.jpg


Toe pak ons die 2 spoor aan om net by die duine uit te kom en dis hier waar almal… en ek meen almal…. Behalwe Mof en die ouens in die bakkie omtrent neergemoer het !!!

IMG_0281.jpg

Hier is Dewie….
v6.jpg


v7.jpg


v8.jpg


..en hier slet ek neer…
v9.jpg


v10.jpg


v11.jpg


v12.jpg


v13.jpg


v14.jpg


Met ander het dit beter begin gaan en het die prêt begin…
IMG_0272.jpg


IMG_0275.jpg


IMG_0276.jpg


IMG_0285.jpg


IMG_0292.jpg


IMG_0295.jpg


IMG_0296.jpg


IMG_0301.jpg


IMG_0304.jpg


IMG_0307.jpg


IMG_0316.jpg


IMG_0317.jpg


IMG_0320.jpg


IMG_0336.jpg


IMG_0351.jpg


Net toe almal lekker hyg… kots… spoeg en sweet kom James daar aan met Bermrooster net na die sy gat in ‘n gat gesien het…. Bike effe skade maar Bermie darem OK…

IMG_0322.jpg


IMG_0324.jpg

Almal sit toe maar en rus ‘n slag en met die vlieg Howie oor sy handlebars met ‘n salto wat in “Cirque de Soleil”  behoort….

IMG_0374.jpg


IMG_0377.jpg


IMG_0379.jpg



IMG_0333.jpg


IMG_0334.jpg


IMG_0335.jpg


IMG_0326.jpg


Daar was toe weer ‘n moerse oorlog om uit te kom en almal het darem veilig terug by Witsand gearriveer.
Ek en Grietjie is gecasevac deur Jaco se bakkie en dit was dan daarmee ook die einde van my Jamboree op die HP….
 
Lekker man Douw...lyk asof julle vet pret gehad het.  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Wat is die storie met Grietjie?
 
Thanks Dodo vir al die moeite om die foto's te neem en hier op te sit  :thumleft:

 
Hier is die manne op pad uit die duine uit…
IMG_0393.jpg


IMG_0395.jpg


IMG_0397.jpg


IMG_0398.jpg


IMG_0398.jpg


IMG_0399.jpg


IMG_0400.jpg


IMG_0401.jpg


IMG_0402.jpg


IMG_0403.jpg


IMG_0405.jpg


Na middag ete het ons gewag vir die reen om te kalmeer en toe is almal na die area waar Bermie en James die “Barrel Race” opgestel het.
Daar het die manne mekaar lekker opgekeil en die finals is toe op 2 HP’s beslis….

IMG_0413.jpg


IMG_0426.jpg


IMG_0430.jpg


IMG_0431.jpg


IMG_0433.jpg


IMG_0435.jpg


IMG_0436.jpg


IMG_0437.jpg


IMG_0441.jpg


IMG_0443.jpg


IMG_0444.jpg


IMG_0449.jpg


IMG_0450.jpg


IMG_0452.jpg


IMG_0458.jpg


IMG_0462.jpg

IMG_0468.jpg


IMG_0469.jpg


IMG_0471.jpg


IMG_0472.jpg


IMG_0473.jpg


IMG_0475.jpg


IMG_0486.jpg


IMG_0489.jpg


IMG_0491.jpg


IMG_0492.jpg


IMG_0501.jpg


Later is ons toe weer terug na die Lapa waar paar manne mooi vog gevat het…

IMG_0518.jpg


IMG_0525.jpg


Meeste van die manne het toe maar ook die volgende oggend vroeg al daar by die kampers opgedaag om hulself mooi uit die “Skills Challenge” uit te kuier…..

IMG_0535-1.jpg


Maar in iedere geval het almal toe afgeskuif om of deel te neem of verder in die glasies te kyk vir meer talent…
Hier vat die manne die “briefing” van waar om te ry… waar om te stop… en waar om die klippe te gooi..

IMG_0536-1.jpg


IMG_0538-1.jpg


IMG_0541-1.jpg


IMG_0542-1.jpg


IMG_0545-1.jpg


IMG_0546-1.jpg


IMG_0548-1.jpg


IMG_0550-1.jpg


IMG_0553-1.jpg


IMG_0558-1.jpg


IMG_0559-1.jpg


IMG_0560-1.jpg


.. en toe begin dinge in erns…. Bop & weave tussen die ysterpale deur… ry deur die lang teerpale…jaag om die cones…. Spin jou bike… gooi klippe… mis die dam… loop om jou bike ens. was alles deel van die prêt…

IMG_0565-1.jpg


IMG_0567-1.jpg


IMG_0568-1.jpg


IMG_0569-1.jpg


IMG_0571-1.jpg


IMG_0572-1.jpg


IMG_0574-1.jpg


IMG_0575-1.jpg


IMG_0578-1.jpg


IMG_0579-1.jpg


IMG_0585-1.jpg


IMG_0586-1.jpg


IMG_0588-1.jpg


IMG_0589-1.jpg


IMG_0591-1.jpg


IMG_0593-1.jpg


IMG_0598-1.jpg


IMG_0600-1.jpg


IMG_0607-1.jpg


IMG_0617-1.jpg


IMG_0619-1.jpg


IMG_0625-1.jpg


IMG_0631-1.jpg


Player HP 29’s – Groot groepe lig aangeklamde ondersteuners op die Toyota Paviljoen !!

IMG_0611-1.jpg


IMG_0634-1.jpg


Toe was daar nog tyd vir paar manne om die res te wys hoe presies dit gedoen hoort te word….

IMG_0632-1.jpg


IMG_0687-1.jpg


IMG_0692-1.jpg


IMG_0695-1.jpg


… en natuurlik tyd vir nog ‘n paar koues en verdure uitbundige ondersteuning !!!!

IMG_0660-1.jpg


IMG_0646-1.jpg


IMG_0648-1.jpg


Toe is ons met die mooi Sonsondergang weer terug vir stort en Lapa toe vir die prys uitdeling…

IMG_0698-1.jpg


IMG_0700-1.jpg


IMG_0701-1.jpg


IMG_0713-1.jpg


IMG_0715-1.jpg


IMG_0718-1.jpg


IMG_0729-1.jpg


IMG_0742-1.jpg


IMG_0743-1.jpg


IMG_0745-1.jpg


IMG_0751-1.jpg


IMG_0769-1.jpg


IMG_0777-1.jpg


En met ‘n laaste kyk is ons toe die volgende oggend met moerse kopseer en seer lywe terug huis toe

IMG_0802.jpg


Thanx vir almal wat georganise het… Jaco,  Bermie, James, Pieter en almal wat ons so laat lag het Rikus, Uncle Fancy Pants, Mof, Howie…en die res van die ouens vir hulp raad en lekker gesels…  aan die opperste sandryer … Thanx Andrew for all the tips and advice….  I surely need a lot more time to get the “sandthing” under control…. Mof .. spesiale dankie vir die spit…en Kierie…  Thanx vir ‘n lekker jol ou maat.
 
Dodo, jy het 'n gawe. Thanks vir al die nice kiekies.  :thumleft:
 
Jirre Dodo, en ek het gedink jy's net 'n lawwe suipgat.

Jou foto's is FANTASTIES!  :thumleft:

Baie, baie drankie.  :ricky:
 
Bliksem, dit lyk my ons tuisblyers het 'n moerse naweek gemis.  :'(

Welgedaan manne - lyk my ek kan reeds reikhalsend begin uitsien na HP2 Jambo 2012.  :thumleft:
 
Daardie foto's is soos 'n 1970's rock album - ALLES is goed en party is nog beter.
:thumleft: :thumleft:


 
Thanx virrie komplimente oor die fotos maar Fantie het ook baie van hulle geneem.....  ek sal later die "meer compromising" laataand kiekies post.

Het ook paaar video clips wat ek sal laai sodra my vrou my wys hoe om dit te doen.
 
Thanks aan almal, dit was n great naweek gewees :thumleft:

Dodo ou maat, jy't moerse nice foudies geneem - dink baie van hulle gaan op desktops beland.

Een ding het ek geleer van die naweek - moet nooit weer so onfiks vir sand opdaag nie :3some:

Het self oor die 300 x fotos geneem, sal hulle bietjie later post.
 
Bliksem die Kalahari is mooi, ek is so spyt ek kon nie hierdie een maak nie, bankbestuurder in elk gesê as hy my buite die dorp vang is daar k@rk, sien jul het 'n Sangoma ook in jul midde gehad, en die uitslae van die barrel race en skills, of moes mens daar wees om te weet?? Lekker een ouens...
 
weskus said:
Bliksem die Kalahari is mooi, ek is so spyt ek kon nie hierdie een maak nie, bankbestuurder in elk gesê as hy my buite die dorp vang is daar k@rk, sien jul het 'n Sangoma ook in jul midde gehad, en die uitslae van die barrel race en skills, of moes mens daar wees om te weet?? Lekker een ouens...

Ask no questions get no lies  ;D

Die belangrikste is dat dit 'n hp2 was wat albei events gewen het.  :ricky:
 

Latest posts

Top