HP2 Jamboree 2011 - Pics, Video's etc.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nog kiekies
 

Attachments

  • IMG_0409.jpg
    IMG_0409.jpg
    139.6 KB
  • IMG_0420a.jpg
    IMG_0420a.jpg
    273.7 KB
  • IMG_0422.jpg
    IMG_0422.jpg
    266.2 KB
  • IMG_0424.jpg
    IMG_0424.jpg
    200 KB
  • IMG_0432.jpg
    IMG_0432.jpg
    285.2 KB
  • SAM_3410.jpg
    SAM_3410.jpg
    208.1 KB
  • SAM_3437.jpg
    SAM_3437.jpg
    188.9 KB
  • SAM_3484.jpg
    SAM_3484.jpg
    273.7 KB
  • SAM_3487.jpg
    SAM_3487.jpg
    194.9 KB
nog
 

Attachments

  • SAM_3665a.jpg
    SAM_3665a.jpg
    271.2 KB
  • SAM_3702.jpg
    SAM_3702.jpg
    128.2 KB
  • SAM_3739.jpg
    SAM_3739.jpg
    241.4 KB
  • SAM_3747.jpg
    SAM_3747.jpg
    143.9 KB
  • SAM_3821.jpg
    SAM_3821.jpg
    238.4 KB
BEFOK ouens is al wat ek kan se!!!  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Julle het n lekker tyd gehad as ek die fotos so kyk . Ek is so jaloers maar nou ja , nou maar een van daai dinge . Ek dink Howard moet die prys kry vir die " stunt " van die naweek .  ;D  Howie , daai ene gaan vassteek .
Bly julle manne is veilig terug . :thumleft:
 
Fenderbender said:
Julle het n lekker tyd gehad as ek die fotos so kyk . Ek is so jaloers maar nou ja , nou maar een van daai dinge . Ek dink Howard moet die prys kry vir die " stunt " van die naweek .  ;D  Howie , daai ene gaan vassteek .
Bly julle manne is veilig terug . :thumleft:


Thanks FB moet se dit was nie die intensie nie  :imaposer:
 
Ek het net geweet dit gaan awesome wees, bef@k, wat het ek nie gemis nie, moes soos a doos vir 4 dae na a dom amerikaner met a kak aksent sit en luister!

Sorry maar ek gaan my nie weer laat vang en al die sports mis nie, ek boek afsiek!!
Kom 2012!!
 
Mooi man, eers het ek gedink om n GS1200 te kry, toe die 800 GS, maar smaak my die eesh pee is die ding om te heee..... baie nice footies!!! Die HP in aksie laat my mond water! Diiiiiis nou mooi!
 
OK, I dint take a lot of pic, but here goes...

DSC00464.jpg

On a road somewhere between Ladysmith and Sutherland. The view compelled me to stop, but the pic doesnt do justice!

DSC00466.jpg

Between Sutherland and Middelpos, I found this purple 320 dolphin. Moerkas toe. Must be recent.

DSC00468.jpg

At Middelpos, I realised that I MUST vote for Destimonia! (He, she or it must have the peoples wishes at heart)

DSC00469.jpg

Scraper. Eish!

DSC00471.jpg

Ek sê mos. EISH!

DSC00472.jpg

Almal het n Middelpos pic.

Ek het tot my skaamte, geen pics van die kuiertjie by Mof nie. Ek was te uit die veld gelsaan met sy gasvryheid om oor foudies te worry.

DSC00473.jpg

Na die aand by Mof se plaas.

DSC00475.jpg

Ek se altyd, leer die kultuur van die mese van die land wat jy in is. Les 1

DSC00476.jpg

Les 2

DSC00478.jpg

Verneukpan. Ek het nie tyd gehad vir sightseeing nie. Ek sal defnitief weer daantoe gaan.

DSC00480.jpg

Mens moet n naweek daarvan maak!

DSC00482.jpg

BAIE hekke in die plase rondom die pan. Jy kan nie die hele streep sien nie, maar hy begin al anderkant die draai. 6de, full taps!

DSC00484.jpg

Lunch op Kenhardt.

DSC00489.jpg

My humble little camp, dwarfed by HSK en DOD's Fully Equipped and unlicenced bush shebeen! Yep, the li'l green tent. See if you can spot it.

DSC00490.jpg

Everyone on the way to the sand route.

DSC00491.jpg


DSC00492.jpg


DSC00493.jpg


DSC00494.jpg


DSC00495.jpg


DSC00503.jpg

Bear Grylls Lunch?

DSC00506.jpg

On the way back, amongst a kazillion Sprinkanes, me and Niku cam across this bulletjie.

DSC00507.jpg


DSC00508.jpg

Jurgens Pas. Die mooiste view wat ek nog ooit gesien het.

DSC00510.jpg


DSC00512.jpg

'n Reservaat of private wildplaas iewers langs die pad.

DSC00513.jpg


DSC00516.jpg

Sprinkane soup! Nee dis al droog, so eerder n Sprinkaan gedroogde rol!

DSC00517.jpg


Ek het nie baie pics van ons terugrit (of enige iets for that matter) nie. Maar ek en Niku het n interessante trippie gehad. Mof sal dit beaam, die HELE Noordkaap is vol sprinkane. Soveel so dat ons op n stadium moes stop, want die lyke clog die bikes se oilcoolers so op dat hulle begin warm raak het.

Ons het so na 6 die aand by die plaas aangekom waar sy Tuna en die trailer gestaan het. Dit het ons n uur en n half geneem om twee fietse op n "3 bike trailer" te kry. Dik missions!

Toe ons waai, se die oom ons moet oppas vir Kudus. Blykbaar is twee swart briekmerke in die pad n teken dat iemand in die nabye verled in n kudu in geslet het. Ons het late opgehou tel aan die swart merke op die pad, so baie was daar. Na twe groot skrikke (lekker groot en vet ooie) kom ons in De Rust aan vir petrol. Na nege. Garage so toe soos n klei-os se hol. Niemand wil/kan/gaan/sal oopmaak nie an die Tuna se PCcomputer se ons kan nog net 5 kilos ry. Oudtshoorn is 30, nou wat nou? So eindig ons by die Fuzz op, en na n halfuur se verduidelik, paai en mooipraat, begin hulle rondbel en kry toe n ou met diesel in kanne op Dysselsdorp. Ek ry toe saam met die een poeliesman, so 20km round trip (rofieride of note), terwyl Niku lekker koffie drink en kaka praat saam met die ander poeliese in De Rust. Daar aangekom met die 25l kan, sukkel ons om die diesel uit die kan in die Tuna in te kry. ten minste 5l van sie 20 le op die poeliekantoor se stoep. Hulle was te bly om te help en ons was te bly om weer op die pad te kom. As ek weer daai kant toe gaan sal ek n punt maak om in te loer. Die een ou is kaksnaaks. "Ek rook nie eintlik nie, ek suig maar net aan die agterkant van n brandende sigaret"

Tien oor Twaalf, trek ons by my pozzie in Mosselbaai in. Haal my bike af, sit Niku s'n in die middel, skud blad se totsiens.

Niku het nog n uur getravel tot in Naaiznaar, en (glo ek) die 4Tuna net so gelos en in die bed uitgepaas.

Thanks Niku, lekker saam et jou gery en dankie vir die free trailer ride. Ek sou nie die huis hgehaal het sonder jou hulp nie. Post so paar van jou pics ook wanneer jy kan. :thumleft:
 
Jo jo ..... nice foties daai Dodo, Pieter, Dewie & B_R  :thumleft:

Ja ons het nogal 'n terug reis of note gehad - thanks vir die geselskap B_R :thumleft:

Hier's my foties van die reis na Kamp Kalahari

IMG_0851.jpg

Oppad deur die karoo
IMG_0852.jpg

Niekerkshoop vir petrol - ek het die bloemgroep hier gekry
IMG_0856.jpg

Howie op volle vaart
IMG_0860.jpg

Amper daar

Die ander volg nou
 
Baie cool pics... en die terugryery was net so vol sports soos die naweek... 2 van die 7e plae... droogte & sprinkane....
 
Duine & skills challenge

IMG_0882.jpg


IMG_0883.jpg

James
IMG_0891.jpg

Dodo en Grietjie le laag
IMG_0899.jpg

Losper
IMG_0903.jpg

Lobster
IMG_0905.jpg

Dewie
IMG_0922.jpg

ons kuiergas
IMG_0926.jpg


IMG_1030.jpg

Mof
IMG_1061.jpg

Eddie
IMG_1067.jpg

Andrew
IMG_1079.jpg

Berm_Rooster
IMG_1081.jpg


IMG_1093.jpg

Zabor
IMG_1103.jpg


 
Top