Jacko
Grey Hound
- Joined
- Apr 21, 2006
- Messages
- 6,135
- Reaction score
- 47
- Location
- Denver, Colorado
- Bike
- Hildebrand & Wolfmuller (all models)
Fark it, 'n HP2 is darem maar 'n etterse mooi bike.
+ 1Jacko said:Fark it, 'n HP2 is darem maar 'n etterse mooi bike.
cassiebotha said:Nee die hp2 is ORGASM mooi!!!
Dit laat stywe gevoel na as jy klaar gery het
Berm_Rooster said:WTF!!???
No Sidestand!
KTM Sticker!!!???
Disclaimer: Faces and names have been changed to protect individual/s from prosecution and/or self-inflicted harm.
Jacko said:Sharp-sharp!
Daar is darem nie iets soos 'n lelike HP2 nie.
Dis waar die "Eish" in "Eishpee" vandaan kom.
Dink al klaar volgende jaar se logo moet se "Eishpee2".
Sien jou more. Ek en geheime agent 007 moet eers 'n paar doodsveragtende take voltooi, 'n paar mooi meisies red (en obviously pakgee), 'n evil plan fnuik, 'n paar Martinis klap, die odd poker game wen en uiteindelik smooth by Angie's stop.
cassiebotha said:Die vark het kom snuffel in my tent laatnag omdat ek voel iets teen my been opvryf! Toe raak ek bly en opgewonde maar vind toe uit dis die vark wat varklik opgtree en homself opdwing in my tent. Toe wys ek vir die vark die pad uit!!
Komin said:en nerens is daar eers 'n BL of Havana Club in sig nie.
Trailrider said:Komin said:en nerens is daar eers 'n BL of Havana Club in sig nie.
Ek dink ek het erens 'n pic van dit... ;D
![]()
Berm_Rooster said:Haha, dit was n funny oomblik! Jakes het gedink hy het genoeg borshare om skoon Captain Morgan te drink....
edgy said:Where`s the vellies? I wanna see more vellies!
Enter your email address to join: