ILLEGAL ONCE OFF !!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
This is good stuff and great pics. I just bought a new Vara and have only done 327kms but i sure will make a plan to do some road trips here and there as this looks like good fun. I just need to get my eldest(17) and very expensive son a XT 660R as he wants to join me.
 
TR hoekom se dit onder jou naam jy ry met n Transalp 650? Wat het jy met die ander 50cc gemaak?!
Sorry B dis seker n Hijack!
 
Daar is nie 'n TA700 op die lys nie. Ons vra al meer as 'n jaar! Toe die BMW800GS uitkom was dit PRESTO! en hy was op die lys. Mense wat nie BMW ry nie is nie belangrik nie. ;)
 
Eish dis nie mooi nie!! Dankie vir die verduidelik.
 
Die poort is reg onder my neus en ek het nie eers geweet van hom nie. Baie goeie RR.
En daai A/T's op die trip doen ook die ding, kan nie glo Honda was so stupid om hulle nie meer te maak nie.
 
Jakkals said:
Die poort is reg onder my neus en ek het nie eers geweet van hom nie. Baie goeie RR.
En daai A/T's op die trip doen ook die ding, kan nie glo Honda was so stupid om hulle nie meer te maak nie.
Ja , baie goed wat baie mense doen maak nie sin nie ! En die ergste is dat hulle is veronderstel om die "SLIM" mense te wees en ons die plebs ! Hoe sien ons dan die "obvious" raak en nie die' fokkers nie !!!
 
Ek kom agter jy is nog besig om op te start Trailrider. Ek is die ou met die geel T/A en swart A/T en ek bly in George.

Terwyl ons nou op die onderwerp het julle progresive springs voor in julle A/T's , ek het so paar jaar terug in my A/T gesit en dit was seker een van my beste belegings.
 
Ek het nie , waarvoor is hulle , wat kos hulle !
 
As ek reg onthou was hulle in die omgewing van R1500.00 nie seker nie dit is al 'n rukie terug.  Hantering is baie beter op gravel en teer. Dit voel ook vir my asof die voorwiel meer vas is op die pad. Ek het dit nog by Toura Tech gekoop. Sit vir jou 'n stel in jy sal nie spyt wees nie.
 
Jakkals said:
Ek kom agter jy is nog besig om op te start Trailrider. Ek is die ou met die geel T/A en swart A/T en ek bly in George.

Ja ja, ChrisL het my gou reg gehelp. Toe besef ek ek ken jou mos ;D
 
briv said:
Lekker trip F b ,,, ek eye al al lankal daai pad na die dam toe op G-earth  :thumleft:
briv, jy vattie woorde so uit my mond, ek check weer n roete van Prins Albert na Floriskraal dam naby Laingsburg. Dan weer terug vanaf Laingsburg na Gamkaskpoort dam, en dan terug na Oudtshoorn via Seweweeks Poort en verby Calitzdorp dam. Ek wil dit graag doen voor Augustus.
 

Attachments

  • trip1.jpg
    trip1.jpg
    144 KB
Do yourself a favour and go to the Gamkapoort dam from PRINS ALBERT"S side as well , it only takes half an hour to 45 min and is deffinatly well worth the effort , then you have seen the dam from both sides .DO IT !!
 
Top