ILLEGAL ONCE OFF !!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
It is a pity , but with a little bit of research there are many "undiscovered gems" out there and right on our doorstep !
 
rcerrie maak maar net seker jy vat iemand saam om die hekke vir jou oop te maak as jy van Prince Albert af Floriskraal dam toe ry, daars genoeg van hulle. Verder is dit 'n baie lekker pad.
 
Jakkals said:
rcerrie maak maar net seker jy vat iemand saam om die hekke vir jou oop te maak as jy van Prince Albert af Floriskraal dam toe ry, daars genoeg van hulle. Verder is dit 'n baie lekker pad.
Dankie vir die "heads up" Jakkals, sal maar die vrou saamvat  :pot:
 
Top