Morokai
Pack Dog
Ek is besig met navorsing op die verskillende opsies vir tracking devices vir langer solo trips.
Die Inreach personal tracker lyk na n baie wyse opsie.
Iemand dalk enige ervaring met hierdie toestel? Of iets anders wat dalk gebruik kan word