NO GOOD
Race Dog
Beplan n Namibia trip Mei vgl jaar. Probleem is vroulief wil saam. Die vraag wat nou ontstaan: Is die Dakar geskik vir pillion 5500 km oor 23 dae? Bike goeie toestand met 16 000km.Moet mens die agter shock versterk? 2 x 80kg persone. Bagasie ry saam op support vechile. Enige goeie raad?.