JdJ - BMW & WILDDOG FANATIC

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JdJ

Pack Dog
Joined
Oct 3, 2007
Messages
66
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Halo's daar !!!

Ek is nog altyd van die Kaap af en is mal oor BMW motorfietse en hierdie website. Ek is al vir lank net
'n besoeker en het besluit om nou ook 'n "member" te word.

Ek ry tans 'n 650 GS (GEEL IS MY KLEUR) en is tans besig om 'n 1200GSA te koop wat ek basies alreeds
aangedui het as "ek neem hom" al ding is dat ek nou of my 650GS moet inruil of uit die hand verkoop....
daarom adverteer ek hom ook hier op die site.

EK ken al van die manne hier op die website en geniet die Trip Reports onsaglik baie !!

EK is ook redelik vertroud met die mense van die BMW website en geniet dit ook om dar te gaan kyk watter
trips die manne doen, ek is besig oms saam met 'n groot vriend van my te beplan aan 'n trip in Maart op na Namibie en dan later ook een na MOZ.

VEILIG ry en wie weet - hopelil ry ons mekaar eendag erens raak !!

JDJ

 
Top