jupiter's travels - the story of a journey ( Index Post 1)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Vis Arend said:
JA sorry, ek het nie gesien dat CT al 'n kaart gepost het nie, as ek na syne kyk lyk dit meer na die ware jakop. 

Nee, joune het net 'n grote gedeelte - myne is net die een seksie in die kloof self. Om die helle pad to wys is te groot - ek wil amper se ek wil soontoe rys net om te sien - dit lyk heel erg daar!
 
Ek is doodernstig dat ek eendag so twee dae stap deur die pas wil doen. Ek moet hom weer sien.
 
jupiter said:
Ek is doodernstig dat ek eendag so twee dae stap deur die pas wil doen. Ek moet hom weer sien.

Nou dit klink na 'n baie better plan - anders moet ek 'n klein DR-Z400 koop om deur te ry  :biggrin:
 
ClimbingTurtle said:

Ek het ook daai gedagte gehad, maar ek sal maar vir jup wag, miskien saam stap.   :eek7:

En toe ek wil post toe praat hy daarvan.

jupiter said:
Ek is doodernstig dat ek eendag so twee dae stap deur die pas wil doen. Ek moet hom weer sien.

Nooi my saam asb, ek moet eers bietjie fikser raak.   ;D

ClimbingTurtle said:
jupiter said:
Ek is doodernstig dat ek eendag so twee dae stap deur die pas wil doen. Ek moet hom weer sien.

Nou dit klink na 'n baie better plan - anders moet ek 'n klein DR-Z400 koop om deur te ry  :biggrin:

Soos ek verstaan kan dit nou nie eers meer op 'n 125 plastic gedoen word nie. Die bobbejane vat 'n detour.
 
Hier kom 'n ding. Laat ek net eers die ander goed uit die pad uit kry dan doen ons dit.
 
jupiter said:
Hier kom 'n ding. Laat ek net eers die ander goed uit die pad uit kry dan doen ons dit.

Kan ek darem net my bike se voorwiel saamdra, dan kan dit voel asof ek daardeur is met die bike.  :biggrin:
 
:laughing7:

Phew! What a read (and thanks for that Jupiter).

i-K5rDNBc-L.jpg

i-4pFFqNj-L.jpg
 
westfrogger said:
:laughing7:

Phew! What a read (and thanks for that Jupiter).

:thumleft: and to the others postings the grafics. Enhances the RR nicely. Where the arrow shows looks pretty much where the climb out was.
 
Attachments

  • i-4pFFqNj-L.jpg
    i-4pFFqNj-L.jpg
    148.6 KB
:headbang: :hello2:....defnitief jou beste werk nog Jup.....met of sonder fotos...make sakie.  :thumleft:

En ja....ek het ook daai vasbyt gestap...wel 'n paar jaar na jou...maar dit het die manne van die laatjies geskei.  :salut:
 
Jups, baie mooi RR. Onthou Skaapkop het saam met ChrisL die vasbyt gedoen.. :lol8:
 
4 Kays said:
Jups, baie mooi RR. Onthou Skaapkop het saam met ChrisL die vasbyt gedoen.. :lol8:

Natuurlik, hoe kan ek vergeet. Hy was in my peloton  :eek7:
 
Wanneer stap ons ?

Kan ek saam ?

Ry met die bikes tot by die begin punt. Kry v stoetie om solank die bikes om te stoetie na die eindpunt. Dan stap ons.

Noem dit die hike en bike toer.
 
Hando said:
Wanneer stap ons ?

Kan ek saam ?

Ry met die bikes tot by die begin punt. Kry v stoetie om solank die bikes om te stoetie na die eindpunt. Dan stap ons.

Noem dit die hike en bike toer.

Goeie plan Hando! Ek gaan my naam oppie lys sit!
 
Ek sal solank navrae maak. Die enigste haalbare datum is die langnaweek van 16 Desember. Kanse vir reën is min en dan kan julle sommer voel hoe dit is om af te kak in 40 grade celsius in daai berge  >:D
 
Eish Jup, met eish! n Fantatstiese storie geskryf deur n man wat kan vertel.......daar is al gevra in die fred wanneer skryf jy n boek. Ek dink dis nie n grap nie.
 
badballie said:
:thumleft: Stem vir boek skryf  ;D

Hy sal goed verkoop....dan kan hy sy day job as prokerower los en permanent bike ry...en nog boeke skryf!  :deal: :3some:
 
Carrots said:
badballie said:
:thumleft: Stem vir boek skryf  ;D

Hy sal goed verkoop....dan kan hy sy day job as prokerower los en permanent bike ry...en nog boeke skryf!  :deal: :3some:
Nie 'n slegte plan nie Carrots............maar hy is eintlik 'n ADVOKAAT(met peertjies) :peepwall:
 
Latest posts

Top