marmite
Race Dog
Middag Honde
Wil graag by julle hoor wat julle dink van n Karoo3 agter tyre vir my KTM990!!!
Gee hy kilo's? Het huidiglik n Scorpion op maar hy is nou eers gedaan en soek bietjie meer van n "rowwer" tyre vir agter. Het ook n nuwe E09 voor opgesit.
Het n E07 oorweeg maar lyk my vooraad is soos hoendertande!
Hoor graag wat julle dink!!! :thumleft: