KDX 200 help please?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
Jis ouens, ek soek lankal na speelding en kan nou 'n KDX 200 kry. Die geldjies is maar skraps en daar is nou 'n ouerige ene in die mark. Dis die laaste aircooleds wat gemaak is.  Ek kan hom kry vir R6000. Noggie gesien nie maar die ou se soos alle verkoopsmanne dis in goeie toestand!
Nou, se maar die enjin is heel in sy moer, wat sal dit my kos? Kry man nog die plastics en is daar groot krag verskil tussen daardie model en die watercooled?
Thanks manne, hoop iemand kan my help
 

Latest posts

Top