Klein lessies rondom Lesotho......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Begin maar so van n kant af met jou RRs. Lekker gelees en lekker gelag.

Noneking said:
Nadat ek gou by Builders Warehouse elke tool wat lyk of hy op bike kan werk gekoop het!
:imaposer:

Dis die trippies waar dinge verkeerd gaan wat mens onthou. Die moeilikes (of tegnies of as mens net nuut is met grondpad ry) of diegene waar die fiets net besluit "tot hier toe en nie verder nie"! My 650GS het vir my baie sulke oomblike gegee. ::)

Het jy nog die HP2?
 
Zanie said:

Dankie vir die lees [member=18641]Zanie[/member] ! Hierdie was actually my heel eerste RR op WD, so ek het lekker gelag vir my eie onkunde op die trip toe ek dit weer lees. Ek was absoluut clueless en dis 'n wonder ek het die fiets tot by die huis gekry! :imaposer:

Die spesifike HP2 het ek ongeveer 3 jaar gelede verkoop. Intussen 'n paar ander ook gehad. Baie lekker fiets wat nog altyd my hartsnare geroer het.  :ricky:
 
Dankie Noneking was nou 'n lekkerlees RR. Ons het in Maart 2019 Sanipas met die SuperTenere's opgery. Die pas was erg verspoel en was net klippe waar jy kyk. Was redelik interresant om deur al die klippe te ry met die taxi's wat tussen in deur vleg.
 
Baches said:

Kan dink!
 
Top