klein Trippie om Vanrhynsdorp en sondag loskoppe pas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Flatout said:
Fantastiese area en paaie om te ry. Was self 'n paar jaar gelede daar deur en almal was baie vriendelik behalwe vir Rooi van Zyl op die Kobee pad. Dankie vir die moeite om dit met ons te deel.
Ek wonder of dit dieselfde Rooi van Zyl kan wees wat my op n dag erg op my senuwees gehad het.
Ons ry lekker in die Kobee omgewing rond dis nou ek en sidekick Micheal.
Vat al wat n afdraai is en op n kol weet ek sommer nou ry ons op iemand se plaas en ek
hou niks daarvan nie.
By die grootpad gekom sê ek vir Michael ons moet die eienaar gaan kry. Eeste plaas draai ons in.
Sondagmiddag 4 uur.................nie n goeie tyd om besoek af te lê nie :biggrin: Ek stap nader Michael
kry kamastag iets baie belangriks om aan die fietse te doen. :mwink:
Kom daar so n moerse groot oom met n rooi baard uitgestap. Ek steek my hand uit en sê Middag Chris Louw.
Hy kyk my so n rukkie aan en vra " is jy ook bedonnerd"?!!!!!

Daai einste Sondag was dit die joernalis Chris Louw se storie van Boetie is bedonnerd op die Rapport se voorblad!!!!
Ek wis natuurlik niks daarvan en ons is op goeie voet uitmekaar en hy het ons toestemming gegee om op die
stuk grond te kom kamp in die toekoms. Het ongelukkig nooit daarby uitgekom.
 
Rooi van Zyl het nie 'n baard nie maar 'n rooi gesig. Hy beskou ook die pad verby sy plaas as privaat en boer met skape wat baie sensitief is vir barbare op rasende motorfietse. :ricky: Sorry tgg vir die hi'jack
 
tgg said:
From here it was back long the same trail. Going down I realised how steep the pass actually was, 1 st gear downhill, with foot on the back brake on the really steep parts.

This was one of the best rides I had,

Ek glo jou, dit lyk so! Baie mooi daar, lekker paaie
 
Very nice. I just get sad when I see names of places in my own country that I have never heard of....so much to do, so little time  ???
At least we get to learn of these places on this forum! :thumleft:
 
Flatout said:
Rooi van Zyl het nie 'n baard nie maar 'n rooi gesig. Hy beskou ook die pad verby sy plaas as privaat en boer met skape wat baie sensitief is vir barbare op rasende motorfietse. :ricky: Sorry tgg vir die hi'jack
Moet darem byvoeg Flatout ons het fisies afgedraai van die hoofpad en het op sy plaas
rondgery. Ter verdediging moet ek byvoeg ons was later bo-op daai eskarp en
in lyn(met die oog) met Van Rhynspas. Stunning glo my en die slaapplek
indien ons later sou teruggaan is 20 meter vanaf die dropoff wat mens sien van daai berge!!!!!!
Vrind Michael se eerste vraag was "hoegemaak as hy in sy slaap loop die nag as ons daar kamp"?!!!!!!! :imaposer:
 
eikeboom said:
tgg said:
From here it was back long the same trail. Going down I realised how steep the pass actually was, 1 st gear downhill, with foot on the back brake on the really steep parts.

This was one of the best rides I had,

Ek glo jou, dit lyk so! Baie mooi daar, lekker paaie

Julle kan mos maar Kom saamry, Cederberg is nie vir my so lekker ry soos effens verder noord
 
tgg reël vir ons 'n blommekyk rit vir na die winter. Een wat ons deur die Knersvlakte , Loeriesfontein, Calvinia, Botterkloof en weer terug deur Gifberg sal vat. 'n Rustige een waar ons kan fotos neem en sommer net lekker kuier.  :3some:
 
as Chris vir ons n roete uitle kan ek die res beplan
 
chrisL said:
Flatout said:
Fantastiese area en paaie om te ry. Was self 'n paar jaar gelede daar deur en almal was baie vriendelik behalwe vir Rooi van Zyl op die Kobee pad. Dankie vir die moeite om dit met ons te deel.
Ek wonder of dit dieselfde Rooi van Zyl kan wees wat my op n dag erg op my senuwees gehad het.
Ons ry lekker in die Kobee omgewing rond dis nou ek en sidekick Micheal.
Vat al wat n afdraai is en op n kol weet ek sommer nou ry ons op iemand se plaas en ek
hou niks daarvan nie.
By die grootpad gekom sê ek vir Michael ons moet die eienaar gaan kry. Eeste plaas draai ons in.
Sondagmiddag 4 uur.................nie n goeie tyd om besoek af te lê nie :biggrin: Ek stap nader Michael
kry kamastag iets baie belangriks om aan die fietse te doen. :mwink:
Kom daar so n moerse groot oom met n rooi baard uitgestap. Ek steek my hand uit en sê Middag Chris Louw.
Hy kyk my so n rukkie aan en vra " is jy ook bedonnerd"?!!!!!

Daai einste Sondag was dit die joernalis Chris Louw se storie van Boetie is bedonnerd op die Rapport se voorblad!!!!
Ek wis natuurlik niks daarvan en ons is op goeie voet uitmekaar en hy het ons toestemming gegee om op die
stuk grond te kom kamp in die toekoms. Het ongelukkig nooit daarby uitgekom.

:D  lekker staaltjie
 
Dis die eerste keer dat ek foto's sien van die gedeelte van die wereld. 

Dis baie mooi en dit maak dat ek op my fiets wil spring en self 'n avontuurtjie wil aanpak! 

Sien die bully beef het darm nie probleme veroorsaak op julle trippie nie.  ;)
 
Jammer ek was nie by nie, NICO se hy het dit baie geniet, ek was vasgepen in die bed va da griep, mooi rapport TREVOR, ons moet beslis daai roete ry
 
Dusty Rusty said:
chrisL said:
Flatout said:
Fantastiese area en paaie om te ry. Was self 'n paar jaar gelede daar deur en almal was baie vriendelik behalwe vir Rooi van Zyl op die Kobee pad. Dankie vir die moeite om dit met ons te deel.
Ek wonder of dit dieselfde Rooi van Zyl kan wees wat my op n dag erg op my senuwees gehad het.
Ons ry lekker in die Kobee omgewing rond dis nou ek en sidekick Micheal.
Vat al wat n afdraai is en op n kol weet ek sommer nou ry ons op iemand se plaas en ek
hou niks daarvan nie.
By die grootpad gekom sê ek vir Michael ons moet die eienaar gaan kry. Eeste plaas draai ons in.
Sondagmiddag 4 uur.................nie n goeie tyd om besoek af te lê nie :biggrin: Ek stap nader Michael
kry kamastag iets baie belangriks om aan die fietse te doen. :mwink:
Kom daar so n moerse groot oom met n rooi baard uitgestap. Ek steek my hand uit en sê Middag Chris Louw.
Hy kyk my so n rukkie aan en vra " is jy ook bedonnerd"?!!!!!

Daai einste Sondag was dit die joernalis Chris Louw se storie van Boetie is bedonnerd op die Rapport se voorblad!!!!
Ek wis natuurlik niks daarvan en ons is op goeie voet uitmekaar en hy het ons toestemming gegee om op die
stuk grond te kom kamp in die toekoms. Het ongelukkig nooit daarby uitgekom.

:D  lekker staaltjie
Is gn n staaltjie!!! Is true!!!

@TGG die blomme wat vanjaar in Namakwaland gaan wees het iemand met n gieter natgemaak :biggrin:
Ek hoor die besigheid is maar stofdroog. :eek7:
 
Hoor dit gaan blykbaar more en oormore reen, ek is ook al bekommerd, die ou mense wat hierdie wereld ken se dit is vanjaar 'n droee jaar
 
Luther said:

Dis orals droog Luther.
Die SuidKaap is stofdroog en as hier nie die week goeie reen val nie gaan hier n groot fout kom want die boere
het baie gesaai.
 
wow, wat n lekker trippie

pragtige paaie en uitsig, maar daai wereld lyk baie droog
 
Hier het darem al water geval, die sand wat ons gekry het was mooi verm. Die goed moet net nog groei.

Maar ons is winter reen , en dit is, Junie, Julie, Aug.
 
Jaaa maar vir n mooi blommejaar moet hy al die eerste keer reen kry in April.
 
Tgg as julle verder met daardie tweespoor paadjie gery het sou julle by hierdie watervalletjie
uitgekom het.

Gesensor vir sensitiewe kykers :imaposer:

Vollgraafwaterval.jpg
 
Top