klein Trippie om Vanrhynsdorp en sondag loskoppe pas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Funtana vertel my vanoggend van jou skinny dip ;D
 
Lekker trip tgg.Lyk na lekker paaie daai :thumleft:
Chris,ek het nooit besef jy't so lang wa nie! :peepwall:
 
tgg, julle moet weer daai paadjie ry, van oom Izak se plaas af sak jy af Grootdrif toe(wat jou posroete ekspedisie na 'n grap sal laat lyk) en as jy Kobee pas self uitklim is daar 'n hek wat Tierberg klim, dis 'n mooi styl enetjie daai, ook plek-plek sement gegooi, dis van daai onwillikeurige wheelies so styl is dit..
 
dit was die plan om soontoe te ry maar die hek is gesluit
 
weskus said:
tgg, julle moet weer daai paadjie ry, van oom Izak se plaas af sak jy af Grootdrif toe(wat jou posroete ekspedisie na 'n grap sal laat lyk) en as jy Kobee pas self uitklim is daar 'n hek wat Tierberg klim, dis 'n mooi styl enetjie daai, ook plek-plek sement gegooi, dis van daai onwillikeurige wheelies so styl is dit..
Daai pad behoort aan die oom met die rooi baard van wie ek vroeer geskryf het.
Daar is saailande en tee bo op daai berge. Te pragtig.
Grond loop tot op die eskarp en daar is n vuurmaakplek van die oom daar.
 
tgg said:
From here it was back long the same trail. Going down I realised how steep the pass actually was, 1 st gear downhill, with foot on the back brake on the really steep parts.

This was one of the best rides I had,
Dit is plesier . Ons maak weer so.  KLR kit vir oorslaap en dan die pad vat en paar pelle saam nooi vir oorslaap .
 
Top