KLR voorsmakie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kerchak

Pack Dog
Joined
Dec 19, 2007
Messages
132
Reaction score
0
Location
Melkbosstrand
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi,

Ek het verlede Saterdag die eerste keer met (amper al myne) 'n KLR '08 gaan ry.. Dit was nou net so 'n km, maar man, was dit nou weer lekker!!!! Ek het seker so 12 jaar laas met 'n fiets gery en was maar 'n bietjie skrikkerig. Toe ek eindelik die clutch los en die wiele rol.. LEKKER!!!

Sal laat weet sodra ek die fiets myne kan noem..
 
Top