- Joined
- Mar 4, 2011
- Messages
- 2,250
- Reaction score
- 443
- Location
- Pretoria
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek het vanoggend my nuwe Honda African Twin in ontvangs geneem. Diens wat ek van Fanie Scholtz van Honda Zambesi ontvang het was absoluut onverbeterlik, vanaf die eerste telefoon oproep. Ek het die OTP Dinsdag geteken, en vanoggend my fiets gaan optel, gerigistreer in my naam, met al die farkles geinstalleer, presies soos ek dit wou gehad het. Diens was uiters professioneel, en baie vriendelik, dankie Fanie!
Sulke diens is baie skaars, ek kan Honda Zambesi aanbeveel vir enige iemand wat belangstel in die koop van 'n bike.
Sulke diens is baie skaars, ek kan Honda Zambesi aanbeveel vir enige iemand wat belangstel in die koop van 'n bike.