KoosKonnes se classic dismount...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hinksding

Race Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
3,035
Reaction score
248
Location
LOERIESFONTEIN
Bike
Honda XR125L
KoosKonnes en sy X bemagtig Groenrivier se sand.... Die prentjies sal die res vertel. (Ek en Photobucket is nie pelle nie, nou post ek maar op die kommin way)
1.  Die Videograaf wat die hele video sal post as hy sy gat terugkry in SA.
2.  Die verskyning
3.  Die approach
4.  Die verdwyning
 

Attachments

  • 16.jpg
    16.jpg
    152 KB
  • 17.jpg
    17.jpg
    200.8 KB
  • 18.jpg
    18.jpg
    201.9 KB
  • 19.jpg
    19.jpg
    239.4 KB
1.  Daars lewe
2.  Koos is heel
3.  Die recovery
4.  Alles is heel
 

Attachments

  • 20.jpg
    20.jpg
    229.6 KB
  • 22.jpg
    22.jpg
    257.6 KB
  • 23.jpg
    23.jpg
    198.5 KB
  • 24.jpg
    24.jpg
    197.4 KB
julle is darem ook anderste donners, n classic
 
Koos sal moet join, die man sal homself moet begin verdedig hier  ;D


as jy 10 uur in die aand Kransgat se sand kan ry en heel anderkant uitkom moet Groenrivier 'n bliksem wees  ;D
 
Hier's die link, hoe 'embed' mens?
Verskoon die gehyg en gebewe, ek is so pas deur daai sand (so 1km) en het toe teen die duin uitgehardloop (honest).

 
Top