KTM 640 ADV na 690...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

African child

Pack Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
219
Reaction score
0
Location
Highlands - Grabouw
Bike
KTM 690 Adventure
Is daar enige manier wat n 690 motor in die 640 sou pas? Ek weet die kettang, remme, pyp ens sit aan die teenoorgestelde kant, maar dit lyk of dit iets is waarom jy sal kan werk. Ek neem aan die groot vraag sal seker wees of die motor in die frame sal pas? Wat anderste sou mens moet na kyk? Gedink indien jy n afgeskryfde 690 kon koop en so conversion doen. Nou ek weet meeste sulke conversions is seker nie suksesvol nie en n mors van geld maar die gedagte aan so iets laat my bietjie regop sit....... en glimlag  ;D 
 
Top