- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 34,403
- Reaction score
- 12,369
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
https://www.youtube.com/watch?v=w72wrb58grE&t=410s
Leo said:Lekker NK. :ricky:
Interessant dat jy die air shock gebruik. :3some:
Ek dink dis 'n stuk gemors, maar ja, ek weeg dubbel wat jy weeg. :thumleft:
m0lt3n said:Noneking hoe lyk dit met n review tussen 790 en hp2 vir TEGNIESE trips soos die? veral op hoe hulle hul gewig dra...
Ek kan nie vergelyk nie want ek het nog nie 2010 990 gery nie. Mark is te bang om 790 te ry want hy’s baie lief vir sy 990R en 990S [emoji12]m0lt3n said:Goeie vergelyking dankie NK
Nog een...
Hoe vergelyk 240mm WP travel vs die befaamde 265mm 990 travel? Wat is Mark se opinie hierop?
Noneking said:Ek kan nie vergelyk nie want ek het nog nie 2010 990 gery nie. Mark is te bang om 790 te ry want hy’s baie lief vir sy 990R en 990S [emoji12]m0lt3n said:Goeie vergelyking dankie NK
Nog een...
Hoe vergelyk 240mm WP travel vs die befaamde 265mm 990 travel? Wat is Mark se opinie hierop?
[emoji12][emoji12]m0lt3n said:Noneking said:Ek kan nie vergelyk nie want ek het nog nie 2010 990 gery nie. Mark is te bang om 790 te ry want hy’s baie lief vir sy 990R en 990S [emoji12]m0lt3n said:Goeie vergelyking dankie NK
Nog een...
Hoe vergelyk 240mm WP travel vs die befaamde 265mm 990 travel? Wat is Mark se opinie hierop?
As Mark swaai na 790 toe is daar more n 100 990s te koop. As KTM maar net geweet het