Lake Malawi - 3 Manne, 3 Fietse, 6 Lande, 5500km in 16 dae

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Mozambique Video

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/xSRbAV2mGhY[/flash]
 
:thumleft:Manne, julle is FLIPPEN YSTERS! Well done! Ek het julle report kwadraat baie geniet! Maak my sommer lus om die skoeter se oor te trek en te kyk waar ek uitkom!
 
Jackol. said:
:thumleft:Manne, julle is FLIPPEN YSTERS! Well done! Ek het julle report kwadraat baie geniet! Maak my sommer lus om die skoeter se oor te trek en te kyk waar ek uitkom!

Dankie Jackol en welkom op die forum
 
Absoluut n droom trip :thumleft:, moet weer van voor af lees. Wat was vir julle highlights en nie so wow, wat se budget min of meer.
 
XT JOE said:
Absoluut n droom trip :thumleft:, moet weer van voor af lees. Wat was vir julle highlights en nie so wow, wat se budget min of meer.

Jis XT Joe, bly jy het dit geniet.

Oor die algemeen is ek mal oor Botswana, so dit is altyd 'n highlight. Ek was nou 3 keer in die laaste 3 jaar in Victoria Falls en ek is altyd bly om daar te wees. Moenie die geleentheid om te gaan river raft op die Zambezi laat verby gaan nie. Dit is 'n "once in a lifetime experience". Ek het al gesien hoe kinders van 14 daar afgaan en selfs mense in hulle laat 60s.

Malawi was verseker die hoogte punt.
Die enigste plek of ervaring wat nie so "wow" was nie soos jy sê, was Tete in Mozambique.

Ek dink mens kan hierdie trip nog beter maak deur of teen die weskus van Namibia op te ry voor jy deur die Caprivi aansluit by Kasane en verder gaan. Of ekstra tyd vat en op ry Kenya toe voor jy omdraai.

Dankie Gasman! Ek kyk nou na een van jou vids, jou editing is baie goed gedoen. Waarmee edit jy? Ek het nou al windows 7 se movie maker getoets, maar die ding is nie so user friendly nie. Vista se movie maker was baie lekker. Ek het nie meer Vista nie. Enige raad?
 
Lekker trip and lekker report. Those speedcops in Moz are chancers. Someone needs to sort them out. I had the same nonsense. Told him I refuse to pay and he let me go.

Jackol. said:
Dankie Gasman! Ek kyk nou na een van jou vids, jou editing is baie goed gedoen. Waarmee edit jy? Ek het nou al windows 7 se movie maker getoets, maar die ding is nie so user friendly nie. Vista se movie maker was baie lekker. Ek het nie meer Vista nie. Enige raad?

Dankie, ek is bly jy het dit geniet!  :thumleft:

Ek weet die Windows Movie Maker is nie so great nie, so ek het maar die Windows Live Movie Maker gebruik. Dit is baie basies, maar laat jou meeste van die goed doen.
Ek weet Adobe het 'n lekker program en jy kan vir 'n maand lank die trial version verniet gebruik voor jy besluit of jy dit wil koop of nie.
 
dankie Gasman, dit was n GREAT read en baie RESPEK vir julle ouens. Daai 2de laaste leg moes heavy gewees het.

Baie dankie, man dit was n AWESOME read!
 
Gasman, baie dankie vir die RR, was nou lekker om dit te lees en lekker gelag vir 3uur wakker word storie. My vrou het later gevra wat is fout met my. Hel ek sal dit darem laaaaiik om saam met julle 'n trippie te doen eendag. Well done en ons wag vir die volgende RR.  :thumleft:

Probie said:

Dankie Probie, ek is bly jy het dit geniet!  :thumleft:
 
Top