KanaalAap
Pack Dog
Wel, ek bly mos in die langkloof, in Joubertina, en verkoop suurwyn vir n lewe!
So sondag biekie verveeld en gatvol gewerk, vat ek maar ou poenerkie uit om stofpoepe te hap, gou die Kouga deurgery, op gladderige annakees ook nogal, n paar buk en bekruip oomblikke gehad ma nogsteeds moer lekker gewees!
Ek gan so stuk stuk my valley explore en al die fotos hier op post, so sien die maar as n langkloof thread, as enige iemand ander fotos wil opgooi van die Langkloof, voel vry en gooi!
Wil net so bietjie brag oor my valley!!
As enige van julle ooit hier deur kom, laat weet of kom se net hello! Eks by die enigste bottelstoor in die dorp! Dalk ry ek sommer verder saam!
Cheers
die foudies...........