Langkloof - Ja dis lekker om hier te bly!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KanaalAap

Pack Dog
Joined
Dec 30, 2010
Messages
178
Reaction score
0
Location
Port Elizabeth
Bike
NER-A-CAR
Wel, ek bly mos in die langkloof, in Joubertina, en verkoop suurwyn vir n lewe!

So sondag biekie verveeld en gatvol gewerk, vat ek maar ou poenerkie uit om stofpoepe te hap, gou die Kouga deurgery, op gladderige annakees ook nogal, n paar buk en bekruip oomblikke gehad ma nogsteeds moer lekker gewees!

Ek gan so stuk stuk my valley explore en al die fotos hier op post, so sien die maar as n langkloof thread, as enige iemand ander fotos wil opgooi van die Langkloof, voel vry en gooi!

Wil net so bietjie brag oor my valley!!

As enige van julle ooit hier deur kom, laat weet of kom se net hello! Eks by die enigste bottelstoor in die dorp! Dalk ry ek sommer verder saam!

Cheers


die foudies...........


]
img01156201204151639.jpg
img01144201204151613.jpg
img01125201204151442.jpg
img01123201204151441.jpg
img01120201204151433.jpg
img01133201204151449.jpg
img01162201204151640.jpg
 
Baie mooi.  :thumleft:
Is dit jou backup vehicle die Toyota  O0

:ricky:
 
subie said:
Baie mooi.  :thumleft:
Is dit jou backup vehicle die Toyota  O0

:ricky:

backup vehicle, coolerbox carrier en somme net vi saamry! Try hom nog convert om n bike te koop ma hy wil nie lekker byt nie!

En iemand moet seke n foto neem as ek n voetfout begaan, kan nou nie alleen le en lag nie!!
 
Een van my gunstelling roets daai. Wie weet... volgende jaar se EC Bash ? Mooi fotos !
 
Ek het op Misgund grootgeword, beste vallei in die wêreld!

Het Desember daar rondgery, sal jou opsoek wanneer ons weer daar kuier.

 
Walletjies said:
Ek het op Misgund grootgeword, beste vallei in die wêreld!

Het Desember daar rondgery, sal jou opsoek wanneer ons weer daar kuier.

Meskien is die 'n hi-jack, maar dis darem 'n ligit een  :biggrin:

Daai bord op jou Avatar... is dit net voor daai bruggie waar die pad so regsdraai maak as jy nou  oppad Joubhertina toe is?

Waar gaan daai pad heen. Ek het al so baie oor hom gewonder.
 
KanaalAap, ek ken weer die ou met die Drankwinkel op Uniondale soos jy inkom links, verlede jaar Desember daar oorgery by Kareedouw Baviaans kant toe, pragtige valley daai!!
 
jupiter said:
Walletjies said:
Ek het op Misgund grootgeword, beste vallei in die wêreld!

Het Desember daar rondgery, sal jou opsoek wanneer ons weer daar kuier.

Meskien is die 'n hi-jack, maar dis darem 'n ligit een  :biggrin:

Daai bord op jou Avatar... is dit net voor daai bruggie waar die pad so regsdraai maak as jy nou  oppad Joubhertina toe is?

Waar gaan daai pad heen. Ek het al so baie oor hom gewonder.

Walletjies is ons familieplasie, my oom het dit by my pa gekoop.

Die ingang is waar die foto geneem is, soos jy gesê het net voor die bruggie.
As jy by die plaashuis verbyry, kom jy weer by die Kouga-pad by die Heights uit, maar daar is 'n hek wat gesluit is a.g.v.
diefstal.




googleearthi.jpg

By walletjies at 2012-04-18
 
As jy sê Kouga pad bedoel jy wat ons leke noem die Kouga loop wat daar van Joubertina loop.
 
jupiter said:
As jy sê Kouga pad bedoel jy wat ons leke noem die Kouga loop wat daar van Joubertina loop.

Dit is reg, aangeheg is die roete wat ek gewoonlik ry, maar soos ek gesê het is daar nou ongelukkig 'n hek wat gesluit word.



 
KanaalAap said:
jupiter said:
Een van my gunstelling roets daai. Wie weet... volgende jaar se EC Bash ? Mooi fotos !

of n later in die jaar mini bash!

Se net waar en wanneer  :ricky:

Dis een van my gunsteling areas. Ek is mos n' Gerber, so blykbaar het ek familie daar in die kloof  :peepwall:

Kuier gereeld by ou Nico Ferreira by Kouga Wilderness. Dis die ideale plek vir mini bash  :deal:

Reel hom asb  :drif:
 
Ja dis mooi wereld daai..ek het op Willowmore groot geword.. :D
Ons het altys atletiek in jou valley gehardloop...

Baie mooi phodies!! :thumleft:
 
Kanaal Aap, mooi RR. Jy het darem gou met CW klaargemaak?! Wou jou nog kom henner, toe's jy al weer weg.
 
ETS said:
Pote said:
Hou hulle nog jaarliks die Mej. Langkloof kompetisie    :peepwall:

Jaaa!!! Sou graag die wenner wou ontmoet!!!

Ek is seker sy sal vir meneer kortkoppie ook wil ontmoet  :peepwall:
 
ETS said:
Pote said:
Hou hulle nog jaarliks die Mej. Langkloof kompetisie    :peepwall:

Jaaa!!! Sou graag die wenner wou ontmoet!!!

Ek gaan maar niks oor daai een se nie!

Ma daar was sprake van of mej diepkloof of mej wyekloof kompetisie! sal julle op hoogte hou en laat weet wie die wenners is!  :biggrin: :biggrin:

 
Top